Dit sal moeilik wees om beter te kry as hierdie drie slaapkamer woonstel, met 4 slaapkamers, absoluut op die strand, met ‘n asemrowende, onoortreflike 180 grade uitsig oor die see. Kan ‘n maksimum van 8 persone akkommodeer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Aloestone Lodge bied jou waardevolle, selfsorg akkomodasie op die Prince’s Grant Gholflandgoed. Benewens dat die lodge op die majestieuse Prince’s Grant eko-en gholflandgoed is, is Zimbali, Simbithi en Umhlali gholfbane net 30 minute se ry weg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.