Meurant selfsorg-kothuis is geleë in Riversdale, Heidelberg, reg langs die N2. Slaapplek vir tot 6 persone. Die woonkamer is toegerus met 'n platskerm, gekose DSTV-kanale, kombuis ten volle toegerus, buitebraai... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
DIGBY Stilbaai familie strandhuis is die perfekte plek om te ontspan en van alle sorges en kwale te vergeet. Dit bied iets vir almal in die familie. Van rustige sonsondergang wandelinge langs die strand tot n wind beskermde peuter veilige braai op die agt …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.