Get it on Google Play

Tuinroete Selfsorg Akkommodasie

Wys 1 tot 20 van 149 eenhede
Slaap: 6
Van R 750,00
Per eenheid per nag.

Oester 202

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Hartenbos

Oester 202 in Hartenbos is geleë in 'n baie veilige kompleks met 'n afstandsbeheerde toegangshek - lekker stapafstand na alles toe.

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 12 in 3 eenhede/kamers
Van R 500,00
Per eenheid per nag.

Kiewietjie Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Sedgefield

Kiewietjie Cottage is gelee in die pragtige dorpie Sedgefield tussen Knysna en Wildernis. Ons bied die gaste 'n ruim gemaklike en volledig toegeruste eenhede

Slaap: 6 in 3 eenhede/kamers
Van R 400,00
Per persoon per nag (wat deel).

Oceanside Guesthouse

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Groot Brak Rivier

Hierdie selfsorg gastehuis wat kompeterend geprys is, het sy eie ingang en is geleë op die beroemde Tuinroete, wêreldbekend vir sy natuurwonders en prag met van die mees uitsonderlikste, prentjiemooi kus-ritte in die wêreld. Die huis...

Gegradeerde:
Slaap: 16 in 3 eenhede/kamers
Van R 1 300,00
Per eenheid per nag.

Ocean View

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Groot Brak Rivier

Ocean View is 'n verruklike dubbel-verdieping selfsorg-huis naby Glentana. Dit is geleë op die Tuinroete, langs die Suidelike kus van Suid-Afrika...

Van R 250,00
Per persoon per nag (wat deel).

Aliwal Suidstraat, Hartenbos

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Hartenbos

Aliwal Suidstraat selfsorg-huis is geleë in Hartenbos en bied 4 slaapkamers (2 dubbel- en 4 enkelbeddens) en twee badkamers.

Slaap: 16 in 5 eenhede/kamers
Van R 1 400,00
Per eenheid per nag.

Serendipity Coastal Lodge

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Wilderness

Serendipity is geleë in 'n privaat natuur en wildreservaat met 'n uitsig oor die see en die Outeniquaberge vanaf George tot by Knysna. Die luukse selfsorg-houthuis, met slaapplek vir ses persone in privaatheid, is ten volle toegerus en het selfs 'n J

Slaap: 4
Van R 450,00
Per persoon per nag (wat deel).

A' Maisonette

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mossel Bay

A' Maisonette is 'n ruim, luukse woonstel in Mosselbaai se spoggerige residensiële gholf-landgoed.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 4
Van R 1 495,00
Per eenheid per nag.

The Oubaai

Selfsorg Vakansie Woonstelle in George

Hierdie is 'n luukse selfsorg vakansie-woonstel. Oubaai is die beste bestemming vir ontspannende verblyf op die Tuinroete en is die ideale wegbreek-plek vir gholfspelers, voëlkykers, luiaards, branderplankryers en ook al die ander. Iets vir almal...

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 4
Van R 520,00
Per eenheid per nag.

Outeniqua on C

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Groot Brak Rivier

As u ‘n rustige vakansie nodig het in ‘n pragtige, stil omgewing met lieflike sandstrand net 50m van die woonstel af, is Outeniqua on C net die plek om te bespreek. Ons is in ‘n landelike omgewing halfpad tussen George en Mosselbaai geleë in die skil

Slaap: 10

Knot 4 Sail

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Knysna

Knot 4 Sail selfsorg kothuis in Buffelsbaai is ideaal geleë om die brekende golwe op die rotse te hoor en om die hemelse sonsondergange vanaf die dek te geniet.

Slaap: 6 in 3 eenhede/kamers
Van R 800,00
Per eenheid per nag.

Cliffhanger Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Knysna

Cliffhanger is 'n luukse berghut van hout, geleë op die kant van 'n steil hang, met 'n afgrond wat wegsak na die ongerepte, beboste vallei met sy aangrypende, onbesoedelde uitsig van die Outeniqua Berge. Die Hedge kothuis is 'n bekostigbare verblyf i

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 6
Van R 400,00
Per persoon per nag (wat deel).

82 De Bakke Terrace

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mossel Bay

Selfsorg vakansieverblyf in Mosselbaai, oorkant De Bakkestrand en loopafstand van Santosstrand.

Kits Besprekings
Slaap: 6
Van R 900,00
Per eenheid per nag.

Elfransa Beach Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Sedgefield

Elfransa Beach Cottage is geleë aan die voorste ry van Myoli-strand in Sedgefield, 150m vanaf die hoofswemplek en walvis-uitkykplatform.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 5
Van R 750,00
Per eenheid per nag.

La Palma Villa C12

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mossel Bay

Dié woonstel is in Diasstrand op die Tuin- en Walvis-roete geleë tussen Hartenbos en Mosselbaai. Dit is in 'n sekuriteitskompleks met volledige toegangsbeheer en sekuriteit. Daar is ‘n hysbak in die verdieping gebou.

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 6
Van R 1 220,00
Per eenheid per nag.

At Rest

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Wilderness

At Rest is 'n 'n sjarmante selfsorg houtkajuit, naby die strand in Pirates Creek, in die hart van die Tuinroete in Die Wildernis Nasionale Park. Dit is 'n gewilde naweek- en vakansie wegbreek-bestemming met iets om te bied vir die hele gesin. Geleë o

Slaap: 4
Van R 800,00
Per eenheid per nag.

27 Santos Apartment

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mossel Bay

27 Santos is 'n vol toegeruste selfsorg woonstel met sekuriteits-beheerde toegang tot die gebou wat 'n hysbak het. Dit is geleë op die strand van Santos Beach wat blouvlag-status het. Dit is binne loopafstand van die winkels en restaurante....

Slaap: 8
Van R 1 600,00
Per eenheid per nag.

40 Montage Village

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Sedgefield

Hierdie is die ideale vakansie-huis (8 persone) om 'n ontspanne sorgvrye vakansie in Sedgefield te geniet. Die huis het 'n ruim oopplan woongebied, 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n goed toegeruste kombuis. 'n Groot bedekte stoep na 'n tuin, laat u toe...

Slaap: 64 in 8 eenhede/kamers
Van R 2 000,00
Per eenheid per nag.

Cape Footprints

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Wilderness

Cape Footprints, 'n selfsorg kothuis in die Wildernis, Tuinroete, Wes-Kaap, Suid-Afrika, is 'n ruim, moderne huis gebou met sandsakke en die afdruk van twee voetspore daarop.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Van R 280,00
Per persoon per nag (wat deel).

Meurant Self-Catering

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Riversdale

Meurant selfsorg-kothuis is geleë in Riversdale, Heidelberg, reg langs die N2. Slaapplek vir tot 6 persone. Die woonkamer is toegerus met 'n platskerm, gekose DSTV-kanale, kombuis ten volle toegerus, buitebraai...

Kits Besprekings
Slaap: 10
Van R 6 500,00
Per eenheid per nag.

Sondel Beach House

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Plettenberg Bay

Die SONDEL Beach House, geleë in 'n stil voorstad, is 'n groot luukse vakansie-huis, wat smaakvol versier is en slegs 'n skamele 160 meter weg vanaf Solarstrand, Robberg, Plettenbergbaai. Hierdie deel van die kus vorm deel van Suid-Afrika se...

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Kaart verkennings