Ramsgate Palms 64 is 'n 1ste vloer (1 stel trappe), nie rook nie, selfsorg woonstel met see en strand uitsig. Die woonstel is geleë in een van die bes instandgehoue en veilige komplekse in Ramsgate met direkte toegang na die Ramsgate Blou Vlag strand (Dit …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Selfsorg eenheid in (Lawarence Rocks) Ramsgate vir 4/6 persone! 2.5 slaapkamers met 1 vol badkamer, n tweede een met n stort, toilet en wasbak. Volledig toegerus met alles wat jou hart begeer. Veilig, met nag sekuriteit en n swembad in kompleks! DSTV inge …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Seascape at Safari is 'n 3 slaapkamer, 2 badkamer woonstel wat 6 mense kan akkommodeer. Die woonstel is op die boonste verdieping van 'n klein, veilige 3 verdieping gebou in ‘n parkagtige tuin. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Op die middelste vloer van 'n pragtig onderhoue 3-verdieping gebou, spog die woonstel met ’n ruim balkon waarvan die deure vanaf die sitkamer en hoofslaapkamer ten volle oopskuif — ’n asemrowende 180-grade-uitsig oor die see strek voor jou uit. Net binne …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie Selfsorg 2 Slaapkamer, 1 Badkamer eenheid is geleë in die gewilde vakansie bestemming van Margate met n pragtige see uitsig en is omring deur restaurante, vermaaklikheid gebiede en alle geriewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.