Hierdie Kaap Hollands-huis, huislik versier met 'n koloniale en Afrika-invloed, bestaan uit 5 ruim slaapkamers, 2 woonkamers met voudeure na die tuin met sy sprankelende swembad en jacuzzi, twee goed toegeruste kombuise en 4 badkamers. Buite ... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Tranquility Luxury Villa bied selfsorgverblyf in 'n goeie area van Kaapstad se Houtbaai en naby Houtbaai se strandfront (5 minute se stap), winkels en restaurante. Hierdie lieflike ruim villa (slaapplek vir 9) het alles wat jy nodig het vir die perfekte.. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Net 'n paar treë vanaf die afdak (terrein parkering) neem u na die deur van hierdie "Tuis van huis", met slaaplek vir 6. Die woonstel het 'n oopplan woon/eet/kombuis-gebied, 'n badkamer met bad en stort, 'n slaapkamer met 2 kajuitbeddens (volgrootte) …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
A Place in Thyme is teen die berghang in Vishoek geleë en bied verblyf in drie afsonderlike eenhede: die kothuis (slaapplek vir 5); Klein tiemie (slaap 2) en groot tiemie (slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders; of 3 volwassenes.) …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Rondekuil selfsorg kothuise is gele(ë tussen golwende heuwels in die platteland, omtrent 10 minute se reistyd vanaf Durbanville en 25 minute vanaf die hart van Kaapstad,... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kom bly in een van die oorspronklike plaasgeboue in Vishoek, Kaapstad binne 'n hanetreetjie van die strand af. Hierdie selfsorgwoonstel (slaapplek vir 6) bied ruim, goed ingerigte, luukse akkommodasie met manjifieke uitsigte oor Valsbaai. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Aan-den-Weg bied selfsorgverblyf en B&B in Stellenbosch, Kaapse Wynlande. Die warmste gasvryheid wag op jou by hierdie werkende wyn- en roosplaas in die Stellenbosch-distrik. Word wakker met die voëls wat in die ruim, pragtige tuin sing. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Tobago Heights is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers (slaapplek vir 4) in die Capri Village-area wat na die Noordhoekvallei kyk, wat strek tot by Noordhoek se 7 km-strand van wit sand en tot by Chapmans Peak-berg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.