Henlize is n stil rustige wegbreekplek met private toegang tot die Vaalrivier, en slegs 45 min se ry vanaf Johannesburg, 30km uit Parys met sy interressante eetplekkies, kusgallerye, antiek en koffie winkels. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bederf u self met 'n onvergeetlike en rustige naweek weg van die gewoel en geraas van die alledaagse lewe, in die gerief van ons selfsorg woonstelle, by Heaven on Vaal. Elke eenheid het 'n uitsig op die water en 'n braaier op die balkon. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Vaal Waterfront dakwoonstelle, goed toegeruste, selfsorgverblyf in Deneysville, weerskante van die Gauteng/Vrystaatgrens, 60 minute vanaf Jhb, 90 minute vanaf Pretoria. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Greenfields Guesthouse bied verblyf op 'n B&B-basis aan besoekers aan Alberante, Alberton, Oos-Rand. Kyk uit oor die welige groen speelvelde van die Reading Gholfbaan in 'n gesogte woonbuurt - 2 km vanaf Alberton Boulevard. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Forest Town Guest Cottages is geleë in Forest Town, Johannesburg. Hierdie netjiese en gerieflike villas is vir selfsorg, apart en privaat. Een- en twee-slaapkamer villas om gesinne te pas, asook vir reisende sakepersone en toeriste. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
7th Street Guest House bied B&B-verblyf in Melville, Johannesburg. Met 13 luukse en suite-kamers wat toegerus is met DSTV, WiFi-internettoegang, verwarmers, haardroërs, waaiers, digitale kluise, koffie-/teegeriewe en yskassies met voorraad... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.