Bederf u self met 'n onvergeetlike en rustige naweek weg van die gewoel en geraas van die alledaagse lewe, in die gerief van ons selfsorg woonstelle, by Heaven on Vaal. Elke eenheid het 'n uitsig op die water en 'n braaier op die balkon. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Vaal Waterfront dakwoonstelle, goed toegeruste, selfsorgverblyf in Deneysville, weerskante van die Gauteng/Vrystaatgrens, 60 minute vanaf Jhb, 90 minute vanaf Pretoria. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Forest Town Guest Cottages is geleë in Forest Town, Johannesburg. Hierdie netjiese en gerieflike villas is vir selfsorg, apart en privaat. Een- en twee-slaapkamer villas om gesinne te pas, asook vir reisende sakepersone en toeriste. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.