Die eenheid het 3 slaapkamers (almal met dubbelbeddens) ... slaapplek vir 6 plus 'n volledig toegeruste kombuisie, sowel as 'n badkamer/toilet (en suite) en nog 'n aparte stort/toilet, asook 'n sit-/eetkamer wat oopmaak na 'n stoep met 'n groot vermaaktaf …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die grasdak chalets is smaakvol gemeubileer met 1 of 2 slaapkamers, ‘n sitkamer, kombuis en patio. Elke chalet is ten volle toegerus en sluit ‘n mikrogolf, waaier en TV in (DStv beskikbaar as jy jou eie dekodeerder bring). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
72 Butleigh is 'n selfsorg, grondvloer woonstel geleë in die Butleigh kompleks (St. Michaels Manors). Woonstel akkommodasie in 'n dorpie geleë tussen Margate en Port Shepstone. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Laguna La Crete 26 is 'n uitstekend gelee drieslaapkamer-vakansiewoonstel met asembenemende 270-graad uitsig oor die oseaan en die pragtige Uvongo-strandmeer. Hierdie prima hoekwoonstel op die eerste verdieping in Laguna La Crete bied ongeewenaarde seefro …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.