Excellent Guest House bied luukse, gemaklike en stylvolle akkommodasie teen bekostigbare pryse. 36 dubbelkamers met en-suite is smaakvol gemeubileerd en toegerus met warm en koue lugversorging, TV Satelliet,-koffie fasiliteite, 'n kluis en nog baie meer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
La Cotte Inn bied gerieflike selfsorgverblyf van goeie waarde in Oak Glen, Bellville, Kaapstad. Oak Glen is 'n sentraal geleë voorstad naby hoofroetes na Kaapstad, Paarl, Stellenbosch ens. La Cotte Inn bied rustige... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bikini's en Martini's bied veilige en knus selfsorgverblyf in die kusdorpie Melkbosstrand, naby die see. Die huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Quest Bed & Breakfast is in Melkbosstrand geleë, 'n pragtige kusdorpie aan die noordwestelike rand van die Kaapstad Metropool. Melkbosstrand word gepas beskou as die poort na die Weskus en is bekend vir sy rustigheid, wye wit... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Casa Mia Guest House bied luukse B&B-verblyf in Kaapstad. Die gastehuis is geleë op die grens van die Rietvlei Natuurreservaat met sy oorvloedige voëllewe waar jy swerms flaminke, pelikane en 'n magdom... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Keret Accommodation bied twee luukse superieure selfsorgwoonstelle. Die woonstelle is luuks gemeubileer, lugversorg en volledig toegerus om tot 6 gaste per eenheid te akkommodeer. Keret spesialiseer in ontspanning, korporatiewe verskuiwings en... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Serengeti Self Catering Units is 5 minute se stap vanaf die bekende Tygervallei Winkelsentrum geleë en nie eers vyf minute se ry vanaf die Velodrome en Bellville Atletiekstadion wat bekend is vir die aanbieding van groot sport- en sosiale geleenthede …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kom bly by Broadway Guesthouse, en wees verheug. Dié groot gastehuis is langs die Louis Leipoldt-hospitaal in Broadwaystraat in die stil woonbuurt Boston, Bellville, geleë. Bedryf as 'n gastehuis vir meer as 15 jaar... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.