302 Ocean View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne tweeslaapkamerwoonstel wat op Kusweg in die Strand geleë is. Die woonstelblok bied uitsigte oor Valsbaai en die ontwerp is geïnspireer deur 'n arend se oopgespreide vlerke om 'n gevoel …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
20 Cayman Beach (slaapplek vir 6) bied pragtige selfsorgverblyf langs die see in Gordonsbaai, Kaapstad. Cayman Beach Townhouse is in 'n hoogs beveiligde, omheinde dorpie met asemrowende uitsigte oor die see en berge geleë. 'n Minuut se stap van die s …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie goed toegeruste woonstel het sy eie ingang en het twee slaapkamers. Die een met 'n koningins-grootte bed en die ander een met twee enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbel-slaapbank in die woongebied - ideaal vir twee kleiner kinders, of een ekstra vol …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bertha's Place is 'n bekoorlike, ten volle toegeruste selfsorg-woonstel in die hart van die geskiedkundige Stellenbosch. Dit is geskik vir een tot vier persone. Dit het twee slaapkamers, 'n groot eet/sitkamer, 'n stoep en tuin. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Stellenbosch Apartment is 'n twee-slaapkamer, selfsorg-woonstel naby aan die historiese midde-dorp van Stellenbosch. Dit is 'n woonstel op die grondvloer en het 'n pragtige tuin met braaigeriewe. Lughawe... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie fantastiese selfsorg woonstel, slegs 200 meter vanaf die strand, het 4 dubbel slaapkamers. Die hoofslaapkamer met eie badkamer het 'n see-uitsig. Daar is nog een en 'n halwe badkamer, 'n vol toegeruste kombuis, woonkamer, Tv, 'n tuin, braaigeriewe …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons 'Smart Stay' luukse selfsorg woonstelle is in 'n stil straat van Somerset-Wes geleë in 'n elegante deel van die dorp. 'n Oase van vrede en kalmte. Slegs 3 minute van die middedorp met sy baie restaurante... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie 600 akkers, 'n privaatlandgoed, lê aan die voet van die Hottentots Hollandberge. Dit het 'n besonderse uitsig oor Valsbaai en Kaappunt. Lalapanzi Lodge bied eksklusiewe verblyf, is 'n stylvolle rusplek in 'n wingerd-landgoed en is die perfekt …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.