Selfsorg akkommodasie beskikbaar in Keurboomstrand op die skilderagtige Tuinroete. Akkommodeer tot 10 mense (5 slaapkamers). Dit sluit ook die volgende unieke geriewe en kenmerke in: patio met ingeboude braai, toesluitmotorhuis, DStv... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Wishbone Waters is 2.5 km van die N2 in die landelike gebied van The Crags, tussen Plettenbergbaai en Nature’s Valley. Die ideale area om te besoek vir voelkykers, stappers en fietsryers in ’n omgewing met fynbos en natuurwoude. Baie van die plaaslike boe …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cliffhanger is 'n luukse berghut van hout, geleë op die kant van 'n steil hang, met 'n afgrond wat wegsak na die ongerepte, beboste vallei met sy aangrypende, onbesoedelde uitsig van die Outeniqua Berge. Die Hedge kothuis is 'n bekostigbare verblyf i …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die strandhuis het 3 eenhede beskikbaar - Oribaai, Oppibaai & Bydibaai in Buffelsbaai geleë in die hart van die Tuinroete, 15km vanaf Knysna en Sedgefield. Hierdie geïsoleerde rustige dorpie het net 200 huise, het veilige strande vir swem en... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.