Stel jou voor vol, ononderbroke see-uitsigte vanaf die bed, bad, sitkamer, etenstafel. Geniet 'n luilekker, luukse vakansie in 'n moderne, ten volle gediens vissershuisie. 'n Unieke ervaring wag op jou by Nieuview. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Mykonos Sunset Beach House bied 2 selfsorgwoonstelle (6- en 8-slapers) in die lieflike Club Mykonos-oord by Langebaan aan die Kaapse Weskus. Hierdie vrystaande huis is teen die heuwel geleë met skilderagtige uitsigte vanaf die balkonne... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Club Mykonos K420 is 'n selfsorgwoonstel (slaapplek vir 4) wat aan die rustige oewer van die skilderagtige Langebaan-strandmeer geleë is. Club Mykonos is 'n gesinsvriendelike Weskus-strandoord in Suid-Afrika wat 'n unieke en opwindende vakansie... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Anchor Bay, 'n tuiste weg van die huis, is 'n selfsorghuis (slaapplek vir 7) in die klein strandmeerdorpie Skiathos, Langebaan aan die Kaapse Weskus. Anchor Bay is stapafstand vanaf Club Mykonos, die strand en Laguna Mall. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.