Die Kleipot Gastehuis is in die hartjie van Colesberg, 'n klein Karoo-dorpie in die Noord-Kaap, geleë. Ons bied 'n outentieke "Karoo bed en ontbyt ervaring" vir die sakereisiger op pad na Kaapstad of Johannesburg, of toevallige toeris... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.