Horse and Mill Guesthouse bied aan gaste B&B in Colesberg in die Karoo, Noord-Kaap. Geniet ware Karoo-gasvryheid in die middel van Suid-Afrika. The Horse and Mill is 'n perfekte oornagplek tussen Kaapstad, Port Elizabeth... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Orania Hemel op Aarde bied 4 selfsorgverblyf-opsies. 'n Gewilde toeristebestemming wat honderde besoekers per maand ontvang. Dit bied 'n unieke insig in hierdie klein dorpie wat soveel media-aandag getrek het. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
OppiRantje is geleë in die Bo-Karoo in die Orania. Dit is ’n luukse goed toegeruste selfsorg woonstel met twee kamers, een met dubbel bed en die ander met twee enkel beddens. Sit-eetkamer met DSTV. WiFi is gratis en vinnig. Kombuisie. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ramino Guest Farm bied outentieke werkende plaasverblyf naby Hanover, Noord-Kaap. Bly slegs op 'n kamer-basis met die opsie van ontbyt en aandete. Ramino Guest Farm is die perfekte oornagplek tussen Kaapstad en Johannesburg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.