Nullarbor Cottages is gesetel in die rotsagtige arms van die Witwatersrand se berge op 'n plaas in privaatbesit. Dit voorsien 'n ideale plek vir 'n stil en romantiese wegbreek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Queensrest bied selfsorgverblyf in Queenswood Pretoria in Gauteng. Sentraal geleë in die gevestigde woonbuurt Queenswood, net 'n entjie van die Pretoriase sakekern af. 6 Selfsorg-eenhede om van te kies. (Eenhede het slaapplek vir 4 - 6 volwassenes). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Fralande Lodge bied 2 selfsorgverblyf-eenhede in die Pretoriase voorstad Waverley in Gauteng. (Die eenhede het slaapplek vir 4 en 6). Kyk uit oor 'n pragtige tuin waar mens vrede en rustigheid kan vind. Ons dra ons gaste se belange op die hart... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.