Vakansie of besigheid, bed-en-ontbyt of selfsorg... kom na At Villa Fig Guest House, geleë in die rustige Constantia-vallei en geniet die berguitsigte vanaf jou slaapkamer en balkon. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Green Point Self Catering Studio bied besoekers selfsorgverblyf in Groenpunt, Kaapstad City Bowl. Ons bied 2 selfsorg-ateljees. Green Point Selfsorg Studio 1 (slaapplek vir maksimum twee) is 'n smaakvol opgeknapte selfsorgateljee... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Stellenboschfontein is 'n plaas geleë aan die voetheuwel van Stellenboschberg met 'n varswaterfontein, wat uitkyk oor die Blaauwklippenvallei met asemrowende uitsigte. Stellenboschfontein bied 5 selfsorg-eenhede. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Barry Hall is in die blaarryke voorstad, Fresnaye aan die Atlantiese kus geleë. Die vier groot woonstelle en tuin-kothuis bied gratis Wi-Fi, sowel as vriendelike dagdiens. Dit laat u vry om in die weeksdae die Kaap met al sy glorie te geniet. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bel Ombre Cottages bied selfsorgkothuisverblyf in Constantia, Kaapstad. Bel Ombre Cottages is luuks gemeubileerde en volledig toegeruste selfsorgkothuise in die pragtige Constantia-vallei, die ideale basis vanwaar u... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Pepper Hollow bied selfsorgkothuisverblyf in Constantia, Kaapstad. Die verblyf bestaan uit een selfsorgkothuis met 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en spieëltafel met 'n en suite-badkamer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Constantia Thatch Lodge bied verblyf vir 10 persone in 2 kothuise en 2 kamers met privaat badkmers. Privaat toegang met stoepe. Swembad, beskermde parkering in 'n veilige en rustige omgewing. 20 minute vanaf Kaapstad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Selfsorg tuin-eenhede, met eie badkamers. Verskillende groottes en pryse met slaapplek vir 2/3/4 persone. Slegs 20 minute van Kaapstad. Vanaf R570/nag/per eenheid. Privaat ingange en stoepe. Veilige parkering op terrein, gratis internet, wasgoeddiens, swe …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.