Ons nooi u uit om deel te kom hê aan ons kalm en gerieflike huis, op 'n klein Kaap/Engelse leefstyl-plasie, geleë 10 minute van die historiese Stellenbosch, in die Blaauwklippen-vallei, omring met die pragtige Stellenbosch- en Helderberge. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Vakansie of besigheid, bed-en-ontbyt of selfsorg... kom na At Villa Fig Guest House, geleë in die rustige Constantia-vallei en geniet die berguitsigte vanaf jou slaapkamer en balkon. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Barry Hall is in die blaarryke voorstad, Fresnaye aan die Atlantiese kus geleë. Die vier groot woonstelle en tuin-kothuis bied gratis Wi-Fi, sowel as vriendelike dagdiens. Dit laat u vry om in die weeksdae die Kaap met al sy glorie te geniet. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Stellenboschfontein is 'n plaas geleë aan die voetheuwel van Stellenboschberg met 'n varswaterfontein, wat uitkyk oor die Blaauwklippenvallei met asemrowende uitsigte. Stellenboschfontein bied 5 selfsorg-eenhede. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Quest Bed & Breakfast is in Melkbosstrand geleë, 'n pragtige kusdorpie aan die noordwestelike rand van die Kaapstad Metropool. Melkbosstrand word gepas beskou as die poort na die Weskus en is bekend vir sy rustigheid, wye wit... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bel Ombre Cottages bied selfsorgkothuisverblyf in Constantia, Kaapstad. Bel Ombre Cottages is luuks gemeubileerde en volledig toegeruste selfsorgkothuise in die pragtige Constantia-vallei, die ideale basis vanwaar u... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Pepper Hollow bied selfsorgkothuisverblyf in Constantia, Kaapstad. Die verblyf bestaan uit een selfsorgkothuis met 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en spieëltafel met 'n en suite-badkamer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.