JessHil is 'n outydse sandsteen selfsorg-kothuis in die skideragtige dorp, Clarens. Clarens is welbekend as die juweel van die Vrystaat. JessHil kan gemaklik 4 persone huisves in twee slaapkamers met koningins-grootte beddens. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Wedge-Wood Cottage is 'n bekoorlike kothuis met 3 slaapkamers en 2 badkamers op die Clarens Gholf- en Ontspanningslandgoed en bied slaapplek aan 6 gaste. Die kothuis is oorkant 'n perskeboord met ononderbroke uitsigte oor berg Horeb geleë. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ongeag is 'n ruim, volledig toegeruste, selfsorg dubbelverdieping sandsteenhuis, omring deur die berge van Clarens. Breë balkonne integreer die warmte van die huis met pragtige uitsigte oor die omliggende natuurskoon. Die huis is ontwerp om... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Golden Cove is 'n lieflike gerieflike en knus selfsorghuis in die bekoorlike Clarens-dorpie en het slaapplek vir tot 6 mense. Daar is 3 slaapkamers, met 2 koningingrootte-beddens en die 3de slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hoofslaapkamer het 'n en... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Paddocks Six is 'n splinternuwe selfsorghuis (slaapplek vir 6) in 'n nuwe ontwikkeling. Dit is in die Swartland in Clarens geleë en is net 10 minute se stap na die Clarens-dorpsplein. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Welkom by Aspen Guest House! Ons leuse, "Ons is anders", word weerspieël in ons ligging, die uitsig op en vanaf die eiendom, die ontwerp van ons kamers, die diens wat ons lewer en u gasvrou. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Rochester is 'n nuutgeboude eiendom geleë in die pragtige, Clarens Gholf- en Forellandgoed, wat op 2 Junie 2016 voltooi is. Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir tot ses gaste met onbelemmerde uitsigte wat oor die gholfbaan, vismeer en Clarens... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie bekoorlike kothuis is in die dorpie Clarens geleë, bekend as "Die Juweel van die Vrystaat". Dit is stapafstand vanaf die dorpsplein met sy verskeie winkels en kunsgalerye. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Savoy bied bekostigbare selfsorgverblyf in Clarens in die Oos-Vrystaat. Hierdie selfsorg semi-losstaande chalet kan tot vyf gaste akkommodeer. Die chalet het 'n oopplan-area wat bestaan uit 'n koninggrootte-bed, met 'n enkel- en... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.