Malibu in Beverly Hills Estate is 'n grondvloer woonstel geleë in Ballito, met ‘n gedeeltelike see-uitsig. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
…sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die asemrowende 1.5-slaapkamer woonstel bied die ideale wegbreek vir paartjies, jong gesinne en enige iemand wat ‘n heerlike seevakansie najaag. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie pragtige eerste vloer eenheid is geleë in een van die Santorini villages - die eenheid is op dieselfde vlak as die parkering, maar het 'n balkon. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie luukse drieslaapkamerwoonstel met 2 volledige badkamers is op die 4de verdieping en reg op die strand met skouspelagtige see-uitsigte. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.