Hierdie moderne woonstel is in Bikini Holiday Flats, Compensation Road nommer 52A. Die kompleks het net agt eenhede, is ten volle omhein met afstandbeheerde toegang en dit gee 'n persoonlike ruimte. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Dit sal moeilik wees om beter te kry as hierdie drie slaapkamer woonstel, met 4 slaapkamers, absoluut op die strand, met ‘n asemrowende, onoortreflike 180 grade uitsig oor die see. Kan ‘n maksimum van 8 persone akkommodeer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
'n Luukse woonstel reg op die hoofstrand van Ballito. Die Dolfyn Kus is ontwerp om al jou verwagtinge te oortref. Asemrowende uitsigte met die son en die see reg op jou voorstoep. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ballito is ongeveer 15 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale lughawe, 30 minute noord van Durban en 20 minute vanaf die baie gewilde Gateway winkelsentrum in Umhlanga. Dis 'n vriendelike, woelige vakansie dorp met modern winkelsentrums, klomp buite …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.