Bly Plekke Logo
  • 1 of 14
    1/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 2 of 14
    2/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 3 of 14
    3/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 4 of 14
    4/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 5 of 14
    5/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 6 of 14
    6/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 7 of 14
    7/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 8 of 14
    8/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 9 of 14
    9/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 10 of 14
    10/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 11 of 14
    11/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 12 of 14
    12/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 13 of 14
    13/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 14 of 14
    14/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 1 of 14
  • 2 of 14
  • 3 of 14
  • 4 of 14
  • 5 of 14
  • 6 of 14
  • 7 of 14
  • 8 of 14
  • 9 of 14
  • 10 of 14
  • 11 of 14
  • 12 of 14
  • 13 of 14
  • 14 of 14
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Shelly Caravan Park, Izotsha Road, Shelly Beach, South Coast, KwaZulu-Natal
Kontak:Kate Roberts
Tel:+27-39-6850764
Sel (1):+27-82-5537514
Sel (2):+27-81-2706800

Eienaar Taalopsies
  • English
Spesiale Kategorieë
  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
    The following apply
     Small dogs
     Dogs have to be on lead whilst outside

Bladsy Statistieke
14010 besigtings sedert 11 Oct, 2016.
Laas opgedateer op 21 Oct, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 5 years

Shelly Caravan Park is 'n vreedsame kampeer, en karavaan oord geleë in  Shelly Beach, ‘n dorpie op die laer Suidkus van Kwazulu-Natal. Die oord  is geleë rondom sy eie privaat dam, in ‘n landelike omgewing, net vyf minute se ry vanaf die see, en naby alle geriewe. Die oord bied groot, gevestigde, boomryke staanplekke met elektriese kragpunte. Daar is 'n enorme groot, sprankelende swembad, ‘n saal met ontspannings geriewe (met 2 x tafeltennis tafels - rakette nie verskaf), veerpyltjie bord (pyltjies nie verskaf) en pool tafel, 'n groot hout klimraam buite vir die kinders en 'n “gazebo” met hout tafels en ingeboude  braai.

Natuur op sy beste:

Die rustige omgewing lok 'n verskeidenheid van voëls om die park, soos vis arende, visvangers, reiers en nog vele meer. Die dam skep 'n oase vir beide plante en diere om te gedy, wat dit so 'n voorreg maak vir al ons gaste om te ervaar.

  • Ons dam is vol bas en tilapia.
  • Visvang word toegelaat, op net vang en “laat gaan” basis (stokke word nie verskaf nie).
  • Klein plesier bote en kano's is beskikbaar teen geen ekstra koste.
  • Piekniek tafels en banke bied die ideale omgewing vir 'n rustige skemerkelkie aan die kant van die dam.


Ruim en gelyk kamp plekke:

  • 36 Staanplekke vir tente en karavane
  • Staanplek grootte elkeen ongeveer 10m x 10m
  • Individuele 220 v elektriese kragpunte
  • Parkering vir 1 x voertuig per staanplek - addisionele parkering beskikbaar by ontvangs op versoek
  • Ingeboude, individuele braaigeriewe beskikbaar
  • Gemeenskaplike gazebo vir alle sosiale geleenthede.
  • Afsonderlike ablusie blokke vir mans en vrouens met toilette en storte
  • Twee “unisex” individuele badkamers elk met 'n toilet en bad.
  • Ten volle omhein met afstandbeheerde toegangsbeheer
  • Sekuriteit patrollies gedurende die nag in seisoen
  • Wasgoed diens beskikbaar in seisoen


Pugwash Kothuis:

'n Pragtige een slaapkamer, ten volle toegeruste selfsorg hut geleë op die rand van ons dam.

  • Aparte slaapkamer (dubbelbed).
  • Dubbel slaapbank met ekstra beddegoed in die sitkamer - geskik vir tiener of 2 klein kindertjies.
  • Toilet en stort (bad slegs beskikbaar in ablusie blok )
  • Satelliet skottel geïnstalleer met platskerm TV - persoonlike dekodeerders met smart kaart moet saamgebring word vir DStv.
  • Alternatiewelik is ‘n 'n dekodeerder met premium pakket  beskikbaar by ontvangs, teen 'n addisionele koste van R30.00 per dag.
  • Parkeerplek langs die hut vir een motor.
  • Volle alarm stelsel gekoppel aan sekuriteit maatskappy.
  • Privaat onderdak sondek met 6 x sitplek tafel en draagbare braai.
  • Minimum twee nagte se verblyf

Aantreklikhede naby:

As jy 'n dag van avontuur wil beleef, is daar aktiwiteite reg op ons voorstoep, of dit nou zip-voering, swem saam met haaie, vierwiel motorfietse, perdry of ‘n besoek aan die nabygeleë water park is. Alternatiewelik kan jy 'n dag op die strand verkies. Die laer suidkus maak voorsiening vir almal. Daar is besige strande, stil strande en blou vlag strande - die keuse is joune!

  • Southcoast Mall (1,5 km)
  • Shelly Sentrum (3,5km)
  • Shelly skiboot klub en die strand (3km)
  • Restaurante (binne 4km)
  • Oribi Gorge (39km)
  • Wild 5: “Bungee Jumping”, kloof swaai, river rafting (vlot ry) (35km)
  • Mac Banana Adventures ( Minigolf, vlinder koepel “butterfly dome”), piesang toere) (29km)
  • Pure Venom -  grootste reptiel plaas in Afrika (2km)
  • Riverbend krokodilplaas (19km)
  • Selsdon Park: strand perd ry & vierwiel motorfietse (28km)
  • Wild Coast Sun Casino, gholf, waterpark & strand perdry (42km)
  • Lake Eland Wild Reservaat: safari toere, grotte en zip lyn (42km)
  • Duik sentrums (binne 6 km)
  • Dezzi Raceway (motor sport resies) (6km)
  • Ugu Sportsentrum (4.5km)
  • Margate Sport skool ( 15km)
  • Teaters (3,5km)
Spesiale Kategorieë
  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
    The following apply
     Small dogs
     Dogs have to be on lead whilst outside

Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
14010 besigtings sedert 11 Oct, 2016.
Laas opgedateer op 21 Oct, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 5 years
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Shelly Caravan Park
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
  • 1 of 14
    1/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 2 of 14
    2/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 3 of 14
    3/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 4 of 14
    4/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 5 of 14
    5/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 6 of 14
    6/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 7 of 14
    7/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 8 of 14
    8/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 9 of 14
    9/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 10 of 14
    10/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 11 of 14
    11/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 12 of 14
    12/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 13 of 14
    13/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
  • 14 of 14
    14/14 - Caravan and camping in Shelly Beach
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2022 blyplekke_live
Shelly Caravan Park - Shelly Beach Akkommodasie.
WTS App Browser