Bly Plekke Logo
  • 1 of 9
    1/9 - Sea Horse 17 - Self Catering Apartment Accommodation in Scottburgh, South Coast
  • 2 of 9
    2/9 - Sea Horse 17 - Self Catering Apartment Accommodation in Scottburgh, South Coast
  • 3 of 9
    3/9 - Scottburgh Self Catering Holiday Accommodation
  • 4 of 9
    4/9 - Self Catering Apartment Accommodation in Scottburgh, South Coast
  • 5 of 9
    5/9 - Scottburgh Self Catering Holiday Accommodation - Sea Horse 17
  • 6 of 9
    6/9 - Self Catering Apartment Accommodation in Scottburgh, South Coast
  • 7 of 9
    7/9 - Scottburgh Self Catering Holiday Accommodation
  • 8 of 9
    8/9 - Sea Horse 17 - Self Catering Apartment Accommodation in Scottburgh, South Coast
  • 9 of 9
    9/9 - Scottburgh Self Catering Holiday Accommodation
  • 1 of 9
  • 2 of 9
  • 3 of 9
  • 4 of 9
  • 5 of 9
  • 6 of 9
  • 7 of 9
  • 8 of 9
  • 9 of 9
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Corner of Arbuthnot and Marine Terrace, Scottburgh, South Coast, KwaZulu-Natal
Kontak:Jean Brits
Fax  :+27-86-6471733
Cell  :+27-84-7020485

Eienaar Taalopsies
  • English
Uitleg Slaapgeriewe
  • sea horse (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - single, single
Bladsy Statistieke
44354 besigtings sedert 11 Apr, 2012.
Laas opgedateer op 02 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Sea Horse 17 is 'n woonstel aan KwaZulu-Natal se suidkus, net 5 minute van Scottsburgh se hoofstrand en sakekern af. Opknappingswerk is op die oomblik aan die gang.

Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 4 badkamers en is oopplan. Daar is gerieflike slaapplek vir 6 gaste en 'n sekuriteitsmuur en outomatiese hek bied oorgenoeg sekuriteit en veilige parkeerplek. Geriewe in die woonstel sluit waaiers, lugversorging, DStv, groot privaat stoepe en 'n swembad in.

Die hoofstrand word die hele jaar lank deur lewensredders beman en daar is haainette in die water. Die omgewing is besonder gewild onder sonbaaiers, branderplankryers, hengelaars en snorkelaars. Scottsburgh se pragtige gholfbaan is net 'n entjie met die pad op, en Aliwal Shoal, een van die beste koraalrifduikplekke ter wêreld, is ook net 10 km van die woonstel af.

Kenmerke
  • Afrikaans
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby
  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis
Aktiwiteite op perseel
  • Swem
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte Toilet
  • Stort
Betaalopsies op Perseel
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Geriewe
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
Hier praat ons
  • Afrikaans
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Parkeerplek
  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
Vermaak
  • Boeke en Tydskrifte
  • Eksklusiewe DSTV
  • TV
Maak Google Map oop
  • Aanwysings
    Ann Arbor-straat 90, Op Die Hoek Van Arbournot-straat En Marine Terrace, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal

    Vat die N2 hoofweg. Van die hoofweg, vat die Scottburgh afdraai en draai lings in Mill Road in. Mill Road gaan in Dududu straat in. By die 3 punt stop, draai regs in die R102 straat in. Draai dan in die eerste straat lings in George Crooks straat in. George Crooks straat gaan in Scott straat in. Van Scott straat, draai lings in Abuthnor Straat in. Ongeveer 100m aan die regter kant is Sea Horse.
Aanwysings

Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
44354 besigtings sedert 11 Apr, 2012.
Laas opgedateer op 02 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Sea Horse 17
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 9
    1/9 - Sea Horse 17 - Self Catering Apartment Accommodation in Scottburgh, South Coast
  • 2 of 9
    2/9 - Sea Horse 17 - Self Catering Apartment Accommodation in Scottburgh, South Coast
  • 3 of 9
    3/9 - Scottburgh Self Catering Holiday Accommodation
  • 4 of 9
    4/9 - Self Catering Apartment Accommodation in Scottburgh, South Coast
  • 5 of 9
    5/9 - Scottburgh Self Catering Holiday Accommodation - Sea Horse 17
  • 6 of 9
    6/9 - Self Catering Apartment Accommodation in Scottburgh, South Coast
  • 7 of 9
    7/9 - Scottburgh Self Catering Holiday Accommodation
  • 8 of 9
    8/9 - Sea Horse 17 - Self Catering Apartment Accommodation in Scottburgh, South Coast
  • 9 of 9
    9/9 - Scottburgh Self Catering Holiday Accommodation
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Sea Horse 17 - Scottburgh Verblyf.
WTS App Browser