Get it on Google Play

Midlands & Battlefields Akkommodasie

Wys 1 tot 20 van 123 eenhede
Slaap: 13
Van R 280,00
Per persoon per nag (wat deel).

Waterhoek Valley Cottages

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Mooirivier

Waterhoek is geleë in die hart van die Midlands, 20km rivier-af van Mooirivier. Waterhoek het 6km rivierfront wat hengel die hele jaar bied. Daar is 1kothuis: Heron.

Slaap: 24 in 2 eenhede/kamers
Van R 600,00
Per eenheid per nag.

Egerton Manor

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Ladysmith

Ons is sentraal gelee en n druppel petrol van alles af. Ons het onderdak parkering en n sekuriteitswag.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 6
Van R 625,00
Per persoon per nag (wat deel).

Thatcher's Rest Self Catering Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Dundee

Thatcher's Rest Self Catering Cottage, “Vrede, Rustigheid en Goeie Hengel”, is geleë op 'n plaas binne die Biggarsberg gebied in Noord-KZN.

Slaap: 10 in 3 eenhede/kamers
Van R 300,00
Per persoon per nag (wat deel).

At Home Self Catering 24

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Pietermaritzburg

At Home is luukse, stylvolle, selfsorg woonstelle en bied gerief en gemak teen groot waarde. Dit is nie net ons wat so dink nie, ons is onlangs aangewys as die beste waarde en die beste selfsorg akkommodasie in ons area!

Bushwillow Park

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Karkloof

Die groter kothuis het twee slaapkamers en kan vyf persone akkommodeer. Die sitkamer het 'n kaggel om warmte en 'n spesiale atmosfeer te skep tydens die koue aande.

Slaap: 12 in 4 eenhede/kamers
Van R 690,00
Per persoon per nag (wat deel).

Forty Winks

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Rosetta

Besoek die Forty Winks selfsorg eenhede in die pragtige Kamberg Vallei,die hart van vlieg hengel (“fly fishing”) bestemmings in Natal se nuwe Springrove Dam in die Kwazulu Natal Midlands.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Van R 1 500,00
Per eenheid per nag.

Lavender Trout Farm

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Nottingham Road

Lavender Trout Farm in Nottingham Road is geleë op die R103, op die Midlands Meander, net 3 km van Michaelhouse Skool en 7km vanaf die middel van die dorp.

Slaap: 8 in 4 eenhede/kamers
Van R 550,00
Per persoon per nag (wat deel).

Otters Den Cottages

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Nottingham Road

Welkom by ons afgeleë selfsorg eenhede, wat geleë is op 18 akker ongerepte landskap, in die hart van die kuns en kunsvlyt roete, van die Midlands Meander. Hierdie goed toegeruste kothuise is gebou in 2004, en kyk uit oor Lions River en bied 'n vreedsame e

Slaap: 88 in 13 eenhede/kamers
Van R 450,00
Per persoon per nag (wat deel).

Orchards Bed and Breakfast

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Camperdown

Orchards Bed en Ontbyt is 8 km vanaf KZN Leeu Park en 10 km vanaf Tala Privaat Wild Reservaat geleë. Al 5 kamers het hul eie TV's en en-suite badkamers.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Gegradeerde:
Slaap: 24 in 4 eenhede/kamers
Van R 1 885,00
Per eenheid per nag.

Rockwood Lodges

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Karkloof

Diep binne die drie duisend hektaar Karkloof Natuur Reservaat lê Rockwood Lodges. Vier heeltemal private, selfsorg eenhede komplimenteer die pragtige omgewing.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 25 in 7 eenhede/kamers
Van R 395,00
Per persoon per nag (wat deel).

Lincoln Cottages

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Pietermaritzburg

Lincoln Cottages is beplan, ontwerp en uitgelê deur Ken en Monica Phillips. Die smaakvol versierde kothuise is met die hand gebou deur die eienaars, en dus weerspieël die akkommodasie die liefde, en toegewydheid tot perfeksie, van die eienaars.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 5
Van R 550,00
Per persoon per nag (wat deel).

Devonshire Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Nottingham Road

Devonshire Cottage is ‘n bekoorlike plattenlandse kothuis, geleë in ‘n private tuin in die skilderagtige Nottingham Road dorpie. Gerieflik en luuks, hierdie selfsorg-eenheid is ‘n populêre keuse vir egpare en gesinne wat vir die perfekte wegbreekplek soek

Gegradeerde:
Van R 800,00
Per eenheid per nag.

Trenchgula Guest Lodge

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Ladysmith

Geleë in 'n rustige wildsplaas omgewing, omring deur die oorlog grafte van die Anglo-Boereoorlog op die top van Trenchgula Hill, lê 'n luukse 4-ster gastehuis met 8 kamers onder grasdak, elk met 'n dubbel bed en 'n enkel bed in die solder. Die Lodge is ro

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 15
Van R 480,00
Per persoon per nag (wat deel).

Mission House

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Currys Post

Hierdie pragtige huis is geleë op 'n rant met ‘n asemrowende 360 grade uitsig oor die Drakensberge en die golwende heuwels van die Middellande.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 13
Van R 350,00
Per persoon per nag (wat deel).

Merci Dieu

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Hilton

Merci Dieu is die ideale plek vir reünies, feeste en familie byeenkomste. Merci Dieu kan 12 - 14 gaste akkommodeer met 6 slaapkamers (3 slaapkamers het hand wasbakke), 3 badkamers, 3 sitkamers, 'n groot ten volle toegeruste kombuis en 2 ruim buite patio’s

Slaap: 16 in 5 eenhede/kamers
Van R 650,00
Per eenheid per nag.

Kusane Farm Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Howick

Kusane Farm Cottage is hoog geleë bo die pragtige Karkloof-vallei, halfpad tussen Howick en Curry's Post in die Midlands Meander, met kwaliteit restaurante en inkopie-geleenthede.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Van R 200,00
Per persoon per nag (wat deel).

Schuilklip Game Farm

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Newcastle

Hartlik welkom by ons stukkie van die hemel, Schuilklip Game Farm. Kom ervaar verskeie Suid-Afrikaanse wildspesies en vind uit hoe naby jy aan die natuur kan kom op ons 2000 hektaar wilde, golwende grasvlaktes.

Slaap: 82 in 31 eenhede/kamers
Van R 330,00
Per persoon per nag (wat deel).

Green Lantern Inn

Hotel Akkommodasie in Van Reenen

Geleë in die klein Van Reenen dorp (bevolking 23), op die N3-hoofweg by die top van Van Reenen Pas, The Green Lantern Inn is bekend onder reisigers en sportmanne as 'n halfpad, verfrissende ruspunt en bied ongeëwenaarde ou skool gasvryheid in 'n unieke hi

Slaap: 5
Van R 380,00
Per persoon per nag (wat deel).

Crags Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Rosetta

Geniet ‘n wegkomkans in die pragtige KZN se middelande met vistas van groen valleie naby die Drakensberg.

Slaap: 8
Van R 235,00
Per persoon per nag (wat deel).

Station House Waterside Getaway

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Rosetta

Station House is gerieflik geleë naby aan winkels, banke en vulstasies, maar ver genoeg weg van ontwikkeling sodat net natuur geluide hoorbaar is. Station House is uniek geleë binne die skilderagtige, welige melkboerdery gebied van Natal Midlands.