Get it on Google Play

Midlands & Battlefields Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf

Wys 1 tot 20 van 57 eenhede
Slaap: 8 in 4 eenhede/kamers
Van R 550,00
Per persoon per nag (wat deel).

Otters Den Cottages

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Nottingham Road

Welkom by ons afgeleë selfsorg eenhede, wat geleë is op 18 akker ongerepte landskap, in die hart van die kuns en kunsvlyt roete, van die Midlands Meander. Hierdie goed toegeruste kothuise is gebou in 2004, en kyk uit oor Lions River en bied 'n vreedsame e

Slaap: 12 in 4 eenhede/kamers
Van R 690,00
Per persoon per nag (wat deel).

Forty Winks

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Rosetta

Besoek die Forty Winks selfsorg eenhede in die pragtige Kamberg Vallei,die hart van vlieg hengel (“fly fishing”) bestemmings in Natal se nuwe Springrove Dam in die Kwazulu Natal Midlands.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 6
Van R 625,00
Per persoon per nag (wat deel).

Thatcher's Rest Self Catering Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Dundee

Thatcher's Rest Self Catering Cottage, “Vrede, Rustigheid en Goeie Hengel”, is geleë op 'n plaas binne die Biggarsberg gebied in Noord-KZN.

Bushwillow Park

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Karkloof

Die groter kothuis het twee slaapkamers en kan vyf persone akkommodeer. Die sitkamer het 'n kaggel om warmte en 'n spesiale atmosfeer te skep tydens die koue aande.

Slaap: 13
Van R 280,00
Per persoon per nag (wat deel).

Waterhoek Valley Cottages

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Mooirivier

Waterhoek is geleë in die hart van die Midlands, 20km rivier-af van Mooirivier. Waterhoek het 6km rivierfront wat hengel die hele jaar bied. Daar is 1kothuis: Heron.

Slaap: 5
Van R 550,00
Per persoon per nag (wat deel).

Devonshire Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Nottingham Road

Devonshire Cottage is ‘n bekoorlike plattenlandse kothuis, geleë in ‘n private tuin in die skilderagtige Nottingham Road dorpie. Gerieflik en luuks, hierdie selfsorg-eenheid is ‘n populêre keuse vir egpare en gesinne wat vir die perfekte wegbreekplek soek

Van R 200,00
Per persoon per nag (wat deel).

Schuilklip Game Farm

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Newcastle

Hartlik welkom by ons stukkie van die hemel, Schuilklip Game Farm. Kom ervaar verskeie Suid-Afrikaanse wildspesies en vind uit hoe naby jy aan die natuur kan kom op ons 2000 hektaar wilde, golwende grasvlaktes.

Slaap: 15
Van R 480,00
Per persoon per nag (wat deel).

Mission House

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Currys Post

Hierdie pragtige huis is geleë op 'n rant met ‘n asemrowende 360 grade uitsig oor die Drakensberge en die golwende heuwels van die Middellande.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 28 in 5 eenhede/kamers
Van R 350,00
Per persoon per nag (wat deel).

Wyford Farm

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Van Reenen

Wyford plaas is geleë in 'n mooi bergagtige gebied, net af van Van Reenen’s-pas (N3) en het 'n ryk geskiedenis. Die plaas is gebou in die 1870's as 'n Handelspos (Trading Store) op die roete tussen Johannesburg en Durban. Dit is nou 'n klein werkende plaa

Slaap: 8
Van R 235,00
Per persoon per nag (wat deel).

Station House Waterside Getaway

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Rosetta

Station House is gerieflik geleë naby aan winkels, banke en vulstasies, maar ver genoeg weg van ontwikkeling sodat net natuur geluide hoorbaar is. Station House is uniek geleë binne die skilderagtige, welige melkboerdery gebied van Natal Midlands.

Van R 1 500,00
Per eenheid per nag.

Lavender Trout Farm

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Nottingham Road

Lavender Trout Farm in Nottingham Road is geleë op die R103, op die Midlands Meander, net 3 km van Michaelhouse Skool en 7km vanaf die middel van die dorp.

Slaap: 13
Van R 350,00
Per persoon per nag (wat deel).

Merci Dieu

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Hilton

Merci Dieu is die ideale plek vir reünies, feeste en familie byeenkomste. Merci Dieu kan 12 - 14 gaste akkommodeer met 6 slaapkamers (3 slaapkamers het hand wasbakke), 3 badkamers, 3 sitkamers, 'n groot ten volle toegeruste kombuis en 2 ruim buite patio’s

Gegradeerde:
Slaap: 24 in 4 eenhede/kamers
Van R 1 996,00
Per eenheid per nag.

Rockwood Lodges

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Karkloof

Diep binne die drie duisend hektaar Karkloof Natuur Reservaat lê Rockwood Lodges. Vier heeltemal private, selfsorg eenhede komplimenteer die pragtige omgewing.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 5
Van R 380,00
Per persoon per nag (wat deel).

Crags Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Rosetta

Geniet ‘n wegkomkans in die pragtige KZN se middelande met vistas van groen valleie naby die Drakensberg.

Van R 580,00
Per persoon per nag (wat deel).

Lions River Country Cottages

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Dargle

As jou hart smag na 'n rustige mengsel van afsondering en luuksheid dan is Lions River Country Cottages, bekroonde akkommodasie, jou perfekte ontsnap plek in die afsondering van die platteland.

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 6
Van R 300,00
Per persoon per nag (wat deel).

Clifton Stud

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Rosetta

Clifton stud bied jou 'n enkel, privaat geleë kothuis op die oewer van 'n skilderagtige twee hektaar forel dam. Die uitsonderlike kothuis het drie slaapkamers en twee badkamers en kan tot ses gaste akkommodeer.

Slaap: 16 in 5 eenhede/kamers
Van R 650,00
Per eenheid per nag.

Kusane Farm Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Howick

Kusane Farm Cottage is hoog geleë bo die pragtige Karkloof-vallei, halfpad tussen Howick en Curry's Post in die Midlands Meander, met kwaliteit restaurante en inkopie-geleenthede.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 26 in 6 eenhede/kamers
Van R 550,00
Per persoon per nag (wat deel).

Beacon Vlei - Self Catering

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Balgowan

Five charming self catering dwellings exist on the farm, The Boat House, Crane Cottage, Otter Cottage, Rose Cottage and Heron Cottage. Guests need not leave the farm to enjoy Bass fishing, birding, boating or a picnic after a leisurely walk around

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Van R 290,00
Per persoon per nag (wat deel).

Little Europe

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Pietermaritzburg

Little Europe Bed & Breakfast accommodation is situated 2km from Hayfields shopping centre, Scottsville Race Course, Nedbank Centre and Natal University.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 9
Van R 300,00
Per persoon per nag (wat deel).

Little Mount Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Nottingham Road

Mount West farm cottage is a 4 bedroom period style family home that has been beautifully restored as a fully equipped, self catering cottage for weekend getaways.