Glitter Bay is geleë op Umhlanga se Brons Strand en spog met ‘n uitsonderlike uitsig, 'n direkte toegang tot die gewilde promenade wandelpad, strand en swem strande, goeie sekuriteit en 'n pragtige gemeenskaplike swembad en braai area. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
As jy dobbel geniet is Sibaya Casino die plek waar jy jou fortuin kan maak en die wiel kan laat draai. Hierdie vermaaklike ervaring is net 10 minute se ry vanaf Umhlanga. Vir die gholfspeler is Mount Edgecombe bane binne maklike bereik. Soos jy kan sien i …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Private stand toegang om lui-lekkerstappieste vat op die promenade wat toegangbied tot onsfantastieseblouvlagswemstrand of net lekkerte sit en ‘n etetegeniet in van die restaurantjiesen die vakansie gees saam met andervakansie gangers tegeniet …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Drie slaapkamer strandfront , pragtige woonstel eenheid wat n direkte toegang bied vanaf parkering na woonstel , tropiese tuine, swembad tot op promenade. Hierdie trappie-lose eenheid maak die vakansie ervaring meer doeltreffend vir bejaardes en klein kin …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.