
Die NOMAX BEACH HOUSE is 'n gemaklike, ruim familie wegbreek huis geleë in die gesogte area van Ballito - Thompsons Bay Beach, net 2,2 km vanaf Salt Rock Hotel & Salt Rock karavaanpark. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Drie slaapkamer strandfront , pragtige woonstel eenheid wat n direkte toegang bied vanaf parkering na woonstel , tropiese tuine, swembad tot op promenade. Hierdie trappie-lose eenheid maak die vakansie ervaring meer doeltreffend vir bejaardes en klein kin …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Private stand toegang om lui-lekkerstappieste vat op die promenade wat toegangbied tot onsfantastieseblouvlagswemstrand of net lekkerte sit en ‘n etetegeniet in van die restaurantjiesen die vakansie gees saam met andervakansie gangers tegeniet …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Selfsorg eenheid in (Lawarence Rocks) Ramsgate vir 4/6 persone! 2.5 slaapkamers met 1 vol badkamer, n tweede een met n stort, toilet en wasbak. Volledig toegerus met alles wat jou hart begeer. Veilig, met nag sekuriteit en n swembad in kompleks! DSTV inge …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.