…sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Rockshandy is 'n luukse, selfsorg-strandhuis, geleë op ‘n pragtige strandfront- eiendom in Marina Beach, 'n Blouvlagstrand langs die KZN-suidkus. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Fish Eagles spog met 3 aparte selfsorg eenhede, omring deur `n pragtige tuin, langs die gholfbaan, met ‘n strandmeer en strand uitsig. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die NOMAX BEACH HOUSE is 'n gemaklike, ruim familie wegbreek huis geleë in die gesogte area van Ballito - Thompsons Bay Beach, net 2,2 km vanaf Salt Rock Hotel & Salt Rock karavaanpark. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.