
Hierdie pragtige losstaande vakansie huis is geleë in die voetheuwels van die pragtige Suidelike Drakensberg Bergreeks. Hierdie klein stukkie paradys kyk uit oor ‘n meer en is net 5 minute van die uitsonderlinge bergdorpie, Underberg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die eksklusiewe kompleks van Marichel het net 12 eenhede en hierdie is een van die ruim woonstelle, met ‘n asemrowende uitsig oor die strand en see. Marichel is geleë reg bo die populêre Thompsons Bay strand met ‘n groot gety swembad. Die gety swembad is …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.