
Ons huis is geleë in 'n Wêreld Erfenis terrein, op Cathkin Estates, Champagne Valley, Sentrale Drakensberg. Die vallei is ook die tuiste van die wêreldbekende Drakensberg Seunskoor. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sovereign Sands 37 is 'n stylvolle vier slaapkamer woonstel gebou in die duine, op die pragtige Blythedale Beach. Dit is ontwerp op drie vlakke, met die oop-plan leefarea op die boonste verdieping wat ‘n lieflike uitsig verseker. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.