Bly Plekke Logo
  • 1 of 25
    1/25 - Shifting clouds in December
  • 2 of 25
    2/25 - Different moods of the mountains
  • 3 of 25
    3/25 - Approach to our house
  • 4 of 25
    4/25 - The veranda & pool our entertainment area
  • 5 of 25
    5/25 - Entrance hall
  • 6 of 25
    6/25 - Open plan lounge & dining room
  • 7 of 25
    7/25 - Open plan lounge & dining room
  • 8 of 25
    8/25 - Afternoon sunlight into main spareroom
  • 9 of 25
    9/25 - Third bedroom
  • 10 of 25
    10/25 - Modern, well equipped kitchen
  • 11 of 25
    11/25 - Two full bathrooms
  • 12 of 25
    12/25 - Great views from the verandah
  • 13 of 25
    13/25 - Zebra on Cathkin Estates
  • 14 of 25
    14/25 - Ever changing mountain scenes
  • 15 of 25
    15/25 - Early morning walk in autumn
  • 16 of 25
    16/25 - Eland on Cathkin Estates
  • 17 of 25
    17/25 - Blesbok on Cathkin Estates
  • 18 of 25
    18/25 - Newly built ramp
  • 19 of 25
    19/25 - Ramp
  • 20 of 25
    20/25 - Early morning mist on the estate
  • 21 of 25
    21/25 - Early morning mist in Autumn
  • 22 of 25
    22/25 - Colours of Autumn
  • 23 of 25
    23/25 - Rolling clouds, view from the veranda
  • 24 of 25
    24/25 - Mountain watching from the veranda
  • 25 of 25
    25/25 - Self Catering Accommodation in Champagne Valley
  • 1 of 25
  • 2 of 25
  • 3 of 25
  • 4 of 25
  • 5 of 25
  • 6 of 25
  • 7 of 25
  • 8 of 25
  • 9 of 25
  • 10 of 25
  • 11 of 25
  • 12 of 25
  • 13 of 25
  • 14 of 25
  • 15 of 25
  • 16 of 25
  • 17 of 25
  • 18 of 25
  • 19 of 25
  • 20 of 25
  • 21 of 25
  • 22 of 25
  • 23 of 25
  • 24 of 25
  • 25 of 25
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:3 Whydah Way, Cathkin Estates, Champagne Valley, Drakensberg
Kontak:Brenda Starling
Tel  :+263 712869587 (Zimbabwe)
Cell  :+27-76-8510989

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • House (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - queen
    • Slaapkamer 3 - twin
Bladsy Statistieke
11847 besigtings sedert 03 Apr, 2017.
Laas opgedateer op 05 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Ons huis is geleë in 'n Wêreld Erfenis terrein, op Cathkin Estates, Champagne Valley, Sentrale Drakensberg. Die vallei is ook die tuiste van die wêreldbekende Drakensberg Seunskoor. Cathkin Estates is 'n “Eco” Landgoed en het wild wat vrylik rondloop. Die lys van reëls word aan gaste gestuur, sodra ‘n bespreking gedoen is.Geen lawaaierige partytjies of harde musiek word op die landgoed toegelaat nie. Ons huis kan 6 persone akkommodeer. Rook word nie in die huis toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat op die landgoed of in ons huis nie. Sekuriteit is uitstekend op die landgoed.

Die huis bestaan uit twee slaapkamer vleuels. In die hoofslaapkamer vleuel het ons 'n koning grootte bed. Die kamer loop uit op 'n dek en het ‘n uitsig oor die berge. Dit vleuel het ook 'n studeerkamer en 'n ten volle toegeruste badkamer met ‘n bad en stort. Die hoofslaapkamer is lugverkoeld en die studeerkamer het 'n dakwaaier.

In die gastekamer vleuel, het ons 'n hoof gastekamer met 'n koningin grootte bed. Die kamer lei ook uit op 'n dek met ‘n uitsig oor die berge. Daar is 'n tweede gaste kamer met 2 enkel beddens, 'n volle badkamer, asook 'n aparte gaste toilet en wasbak. Die hoof gaste kamer het 'n lugversorger, die tweede gaste kamer 'n dakwaaier.

Die leef area van die huis het 'n gas kaggel, 'n TV met vol DSTV pakket, en 2 dakwaaiers. Die sitkamer area het 'n gemaklike sitkamerstel, en die eetkamer is toegerus met ‘n eetkamer tafel met sitplekke vir agt persone. Die leefarea loop uit op 'n stoep, met 'n buitelug eetkamer tafel met agt sitplekke, en gemaklike stoep meubels. Die swembad het 'n “cover” (kan toegemaak word) wat oor die swembad gesit kan word , indien gaste dit versoek. Daar is 'n draagbare braai, bring net u eie houtskool.

Ons het Wifi.

Die kombuis is goed toegerus met 'n gaskookplaat, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n yskas / vrieskas.

‘n Skoonmaak diens is beskikbaar. Indien gaste bespreek vir ‘n week of meer, sal ons vir twee 2 uur dienste betaal, andersins is die skoonmaak diens vir die gaste se rekening. Dit moet asseblief vooraf gereël word.

Daar is so baie om te doen in die Berg, Cedarwood Winkelsentrum het 'n supermark, 'n koffie winkel, 'n sjokolade winkel, geskenk winkels en is net 5km weg. In die Champagne Valley is baie interessante plekke om te besoek, restaurante, koffie winkels, geskenk winkels, en handwerk winkels. Op die landgoed is wonderlike stap roetes, gaste kan fietsry, die paaie is uitstekend.

Mountain Tranquility is 'n plek van vrede en ontspanning. Jy kan selfs verkies om net op die stoep te sit en te kyk na die berge se baie skouspelagtige veranderinge. Kom sluit by ons aan en maak spesiale herinneringe.

Fasiliteite
  • Tuimeldroër in eenheid
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Natuurroete op die terrein
  • Toesluit motorhuis
  • Kaggel
  • DSTV in kommunale gebied
  • Grootwild
  • Wasmasjien in eenheid
  • WiFi
Maak Google Map oop
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
11847 besigtings sedert 03 Apr, 2017.
Laas opgedateer op 05 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Mountain Tranquillity
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 25
    1/25 - Shifting clouds in December
  • 2 of 25
    2/25 - Different moods of the mountains
  • 3 of 25
    3/25 - Approach to our house
  • 4 of 25
    4/25 - The veranda & pool our entertainment area
  • 5 of 25
    5/25 - Entrance hall
  • 6 of 25
    6/25 - Open plan lounge & dining room
  • 7 of 25
    7/25 - Open plan lounge & dining room
  • 8 of 25
    8/25 - Afternoon sunlight into main spareroom
  • 9 of 25
    9/25 - Third bedroom
  • 10 of 25
    10/25 - Modern, well equipped kitchen
  • 11 of 25
    11/25 - Two full bathrooms
  • 12 of 25
    12/25 - Great views from the verandah
  • 13 of 25
    13/25 - Zebra on Cathkin Estates
  • 14 of 25
    14/25 - Ever changing mountain scenes
  • 15 of 25
    15/25 - Early morning walk in autumn
  • 16 of 25
    16/25 - Eland on Cathkin Estates
  • 17 of 25
    17/25 - Blesbok on Cathkin Estates
  • 18 of 25
    18/25 - Newly built ramp
  • 19 of 25
    19/25 - Ramp
  • 20 of 25
    20/25 - Early morning mist on the estate
  • 21 of 25
    21/25 - Early morning mist in Autumn
  • 22 of 25
    22/25 - Colours of Autumn
  • 23 of 25
    23/25 - Rolling clouds, view from the veranda
  • 24 of 25
    24/25 - Mountain watching from the veranda
  • 25 of 25
    25/25 - Self Catering Accommodation in Champagne Valley
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Mountain Tranquillity - Champagne Valley Verblyf.
WTS App Browser