
Elke kamer beskik pragtige uitsig oor die see met 'n breker en strand uitsig vanaf die ruim onderdak patio sitkamer en buite gras area. Hierdie 4-slaapkamer, 3 badkamer huis slaap 8 mense gemaklik en is ideaal vir 'n ontspannende tyd weg. Slegs 5 minut …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Welkom by Hubbly Bubbly, 'n pragtige strandfront-eiendom in Ramsgate, Suidkus, KwaZulu-Natal. Of jy nou op soek is na 'n ontspanne strandvakansie, 'n gholftoer of 'n gesinswegbreek, Hubbly Bubbly bied dit alles. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die eenheid bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers met maksimum slaapplek vir ses persone. Die hoofslaapkamer het 'n pragtige uitsig oor die see, ‘n volledige badkamer en is toegerus met kingsize bed. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
25 Kyalanga is 'n selfsorg woonstel op die tweede verdieping met drie slaapkamers en het 'n wonderlike see uitsig vanaf die oordek balkon, met 'n gasbraai vir jou genot. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.