
Die unieke kenmerk van Coral Dreams is sy eie 4-sitplek spa weggesteek in 'n hoek op die stoep. Brei jou vakansie by die see uit met hidroterapie in totale privaatheid en bederf jouself met warm of koue borrels - net wanneer jy lus voel om dit te doen. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie luukse huis in Champagne Valley bied slaapplek vir 6 in 3 slaapkamers, het pragtige uitsigte oor die berge en is 5 minute vanaf Champagne Sports Gholfbaan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Belle Kothuis is ‘n private familie vakansiehuis geleë aan die KwaZulu/Natal Suidkus in Leisure Bay. Hierdie huis is direk oorkant Kidds strand (tien tree van die tuin na die strand). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die eenheid het 3 slaapkamers (almal met dubbelbeddens) ... slaapplek vir 6 plus 'n volledig toegeruste kombuisie, sowel as 'n badkamer/toilet (en suite) en nog 'n aparte stort/toilet, asook 'n sit-/eetkamer wat oopmaak na 'n stoep met 'n groot vermaaktaf …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.