
Welkom by ons afgesonderde selfsorgkothuise wat geleë is in 18 hektaar ongerepte platteland in die hartjie van die kuns-en-kunsvlytroete van die Midlands-meander. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Strandhuis het 4 aparte selfsorg opsies: The House, The Embuia, Rosewoods en Greta’s. Almal is selfsorg, is geleë in 'n tuin, het ‘n volle see-uitsig, is 100 m van die strand en ons laat klein ras hondjies toe op versoek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie selfsorg-simpleks, op grondvlak, is geleë in 'n veilige kompleks op die hoofstrand van Winkelspruit. Die eenheid het nie 'n see-uitsig nie. Dit kyk uit oor die swembadarea. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Merry Crab is in Munster geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in die luisterryke tropiese plantegroei van die natuurreservaat binne 'n bekoorlike, veilige vakansie-oord. 'n Skaduryke paadjie, bewoon deur duikers en dassies, lei deur die Admiralty …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.