
Dumbe is geleë op die platorand van geskiedenis, 'n kliphuisie, geskik vir 2 persone, met ‘n verrassende insig van tye wat verby is. Dumbe bied gerieflike akkommodasie met 'n dubbel kamer (akkommodeer 2 persone). Die ideale, romantiese wegbreek vir 'n paa …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Dumbe, waar die Voortrekkers Natal binne getrek het, oppad na die Drakensberge - 'n platorand van die geskiedenis. Hierdie klip, kothuise wat akkommodasie bied vir twee persone, het ‘n asemrowende uitsig van tye wat lank verby is. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Butterscotch Bed & Ontbyt en Selfsorg bied selfsorg en verblyf vir die Pinetown, New Germany en Westmead gebiede. Butterscotch is naby Durban, geleë in die pragtige voorstad Cowies Hill, geleë 12 km vanaf Durban en 4 km vanaf die Pinetown middestad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Strandhuis het 4 aparte selfsorg opsies: The House, The Embuia, Rosewoods en Greta’s. Almal is selfsorg, is geleë in 'n tuin, het ‘n volle see-uitsig, is 100 m van die strand en ons laat klein ras hondjies toe op versoek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kusane Farm Cottage is hoog geleë bo die pragtige Karkloof-vallei, halfpad tussen Howick en Curry's Post in die Midlands Meander, met kwaliteit restaurante en inkopie-geleenthede. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Welkom by ons afgeleë selfsorg eenhede, wat geleë is op 18 akker ongerepte landskap, in die hart van die kuns en kunsvlyt roete, van die Midlands Meander. Hierdie goed toegeruste kothuise is gebou in 2004, en kyk uit oor Lions River en bied 'n vreedsame e …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Thatcher's Rest Self Catering Cottage, “Vrede, Rustigheid en Goeie Hengel”, is geleë op 'n plaas binne die Biggarsberg gebied in Noord-KZN. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die grasdak chalets is smaakvol gemeubileer met 1 of 2 slaapkamers, ‘n sitkamer, kombuis en patio. Elke chalet is ten volle toegerus en sluit ‘n mikrogolf, waaier en TV in (DStv beskikbaar as jy jou eie dekodeerder bring). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.