Get it on Google Play
E-Pos Bespreking / Navraag Wys Tariewe
English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: 14 Cooper Drive, Oslo Beach, South Coast, KwaZulu-Natal
Kontak : Dean
Sel : +27-71-3658546

Oslo Beach House:

Jy gaan verseker verlief raak op hierdie pragtige strandfront huis. Skuifdeure maak oop om ‘n heerlike binne/buite area met vars lug te skep, ideaal vir luilekker dae met ‘n boek in die skadu, of ontspan by die swembad en geniet ‘n skemerkelkie by die kroeg by die swembad. Die eko gordel plantegroei tussen die huis en die strand bied welkome beskerming teen die wind. Bederf jouself met die kort 50m stap na die strand! Die strand is pragtig, rustig en uitgestrek met oop nie-rotsagtige gedeeltes wat geskik is vir swem, sowel as 'n beskutte rotsagtige rif met rotspoele, ideaal vir klein kindertjies om te speel en te snorkel tydens laagwater. Oslo Beach House is ideaal geleë tussen Shelly Beach en Port Shepstone en jy kan jou vakansie geniet weg van die skare, terwyl jy steeds sentraal geleë is.'n Ware stukkie van die paradys.

Akkommodasie uitleg:

Hoof huis:

  • 1 x Groot hoof-slaapkamer (koning grootte ekstra lengte bed) met volle en-suite badkamer
  • 1x Koningin kamer
  • 1 x Kinder kamer met 2 x stapelbeddens
  • 1 x Badkamer met stort
  • Oopplan sitkamer en eetkamer
  • Ten volle toegeruste kombuis

Woonstel (oopplan - solder kamer styl gesinskamer)

  • 1 x Koningin
  • 1 x Stapelbed
  • 1 x Badkamer met stort
  • Sitkamer met TV, DSTV en DVD
  • Sondek

Fasiliteite / Ekstras:

  • Ten volle gediens
  • DSTV Premium (Explorer) en DVD-spelers (in beide die hoof huis en woonstel)
  • Groot platskerm TV's
  • Lugversorger in slaapkamers
  • Wit katoen linne en badhanddoeke word verskaf
  • Wasmasjien en tuimeldroër
  • Beskutte swembad (ideaal vir winderige dae!)
  • Kroeg by swembad
  • Bykomende kroeg yskas
  • Son gemakstoele
  • Swaaie
  • Trampoelien
  • Braai en skottel
  • Bordspeletjies
  • Toesluit dubbel motorhuis
    • Alarm(ADT sekuriteit)
Fasiliteite
  • afstandbeheer sekuriteit
  • braai
  • buite swembad
  • DSTV in kommunale gebied
  • kluis
  • kombuis (volledig toegerus)
  • kroegyskas
  • lugversorger (alle eenhede)
  • mikrogolf in eenheid
  • strand (absoluut op die strand)
  • toesluit motorhuis
  • tuimeldroĆ«r
  • wasmasjien in eenheid

  • Betalings Opsies
  • EFT / Geld Oordrag EFT / Geld Oordrag
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • Oslo Beach House (Slaap 8) x 1
    • Slaapkamer 1 - koning
    • Slaapkamer 2 - koningin
    • Slaapkamer 3 - stapelbed
    • Slaapkamer 4 - koningin
Bladsy Statistieke
19517 besigtings sedert 06 Oct, 2015.
Laas opgedateer op 05 Aug, 2019.

Listed on WhereToStay.co.za for 3 years