Helder lug en sonnige dae, 'n stukkie paradys onder Afrika se hemelruim. Ja, ontspan, span uit en bederf jouself in die romantiese en polsende hart van Suid-Afrika se Moederstad, by Kaapstad se vierster-Mountview-gastehuis en Spa.
Beskou ons plek as u tuiste weg van u eie huis. Hier kan u werklik ontspan en herlaai. Ervaar 'n masseering, of luier slegs rondom die dekswembad met 'n komplimentêre drankie na 'n heerlike dag in Kaapstad, of verfris uself in die borrelbad in voorbereiding van daardie romantiese/plesierige nag in die dorp.
Ons is sentraal in Seepunt geleë.
Victoria- en Alfred-strande, asook die Citybowl (Internasionale Kongressentrum), is ideaal vir beide toeriste en sakemanne.
Ons kamers is gemeubileerd en tot 'n uitsonderlike hoë standaard versier om in al u behoeftes te voorsien.
Al die kamers het privaat badkamers, lugversorging, satelliet-Tv, haardroër, koffie/tee-geriewe, dakwaaiers, verwarmers, yskas, strandhanddoeke en ander klein estratjies om u verblyf meer aangenaam en sorgvry te maak.
Draadlose breëband is ook beskikbaar met gratis toegang tot die internet.
Beveg u vlugtamheid met 'n masseering van u keuse, deur 'n professionele maseuse. Voel jonger in die borrelbad met die uitsig oor die dekswembad, of ontspan slegs op 'n sonbed terwyl u die uisig van Seinheuwel geniet, of terwyl u een van ons baie boeke lees.
Ons bied u die nuutste ondervindig met die modernste infrarooi sauna. Dit is 'n algehele, beter ondervinding as met die gebruiklike sauna. Dit verhit jou liggaam, ipv. die lug rondom jou. Dit streel die meeste seer- en moeë spiere.
Ons bied u ook 'n pendeldiens na die lughawe, toere en huur van voertuie.
Sea Punt Bed & Ontbyt Akkommodasie • Sea Punt Gay Bestuur Akkommodasie • Sea Punt Ster Gegradeerde Akkommodasie • Sea Punt Gastehuis Akkommodasie • Cape Town, Atlantic Seaboard Bed & Ontbyt Akkommodasie • Cape Town, Atlantic Seaboard Gay Bestuur Akkommodasie • Cape Town, Atlantic Seaboard Ster Gegradeerde Akkommodasie • Cape Town, Atlantic Seaboard Gastehuis Akkommodasie • Kaapstad Gebiet Bed & Ontbyt Akkommodasie • Kaapstad Gebiet Gay Bestuur Akkommodasie • Kaapstad Gebiet Ster Gegradeerde Akkommodasie • Kaapstad Gebiet Gastehuis Akkommodasie
Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!