Please take a look at some nearby listings, towns or points of interest.
Sunset Beach Villa bied luukse selfsorgverblyf aan die strandfront met skouspelagtige, ononderbroke uitsigte oor Kaapstad en Tafelberg. Hierdie pragtige villa met 5 slaapkamers is die perfekte basis om Kaapstad te verken. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Thatchwood Cottage is in Pinelands geleë en bied 'n selfsorgkothuis met sy eie ingang en veilige parkeerplek van die straat af. Daar is 'n swembad en rustige tuin waar gaste kan ontspan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Casa Mia Guest House bied luukse B&B-verblyf in Kaapstad. Die gastehuis is geleë op die grens van die Rietvlei Natuurreservaat met sy oorvloedige voëllewe waar jy swerms flaminke, pelikane en 'n magdom... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sandown Lodge is 'n pragtige 19de eeu Georgian Huis, sentraal geleë in die skilderagtige omgewing regoor Nuweland Krieket en Rugby Stadions en die Universiteit van Kaapstad is binne loopafstand. Die ‘Jamie-shuttle’ bus na en van die Universiteit van …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie ruim tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan vier persone en is op die eerste verdieping van 'n negeverdiepingwoonstelblok geleë met maklike toegang met 'n hysbak of trappe. Dit bied onbelemmerde en uitstekende uitsigte oor Tafelbaai... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sea Breeze (slaapplek vir 4) bied selfsorgverblyf in Bloubergrant, Bloubergstrand, Kaapstad. Vanuit die sitkamer, hoofslaapkamer en balkon het jy die skouspelagtigste uitsigte oor die Bloubergrant-strand, see, Tafelberg, Kaapstad... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Perfek geleë 'n hartklop weg (200m) van die strand in Kaapstad se pragtige Blouberg, is Aandvari Sunset Court, 'n verborge juweel. Dit is die ideale bekostigbare plek, ten volle toegerus met al die huislike geriewe, om die omgewing te verken asook om …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Welkom by Aandvari Zeezicht - 'n elegante, twee slaapkamer woonstel by die strand in Kaapstad se pragtige Blouberg. Met 'n perfekte uitsig op Tafelberg en die uitgestrekte see... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë op Blouberg se pragtige strandfront is Aandvari Ocean View, 'n gemaklike en huislike selfsorg enkelwoonstel wat oor die see uitkyk. Die eenheid is perfek vir wittebrood akkommodasie, 'n spesiale wegbrek, sakereisigers of sommer net 'n lekker va …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.