Please take a look at some nearby listings, towns or points of interest.
Laguna La Crete 26 is 'n uitstekend gelee drieslaapkamer-vakansiewoonstel met asembenemende 270-graad uitsig oor die oseaan en die pragtige Uvongo-strandmeer. Hierdie prima hoekwoonstel op die eerste verdieping in Laguna La Crete bied ongeewenaarde seefro …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
UVONGO LAGOON no 38 is n heerlik ruim woonstel, met n groot oopplan kombuis en sitkamer, 3 dubbelgrootte slaapkamers , 2 badkamers en n massiewe balkon. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
72 Butleigh is 'n selfsorg, grondvloer woonstel geleë in die Butleigh kompleks (St. Michaels Manors). Woonstel akkommodasie in 'n dorpie geleë tussen Margate en Port Shepstone. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Uvongo Chalets 19 is ‘n ruim, moderne selfsorg grondvloer vakansiewoonstel net oor die pad van die strand. Geniet die sonsopkoms en die maan se strale op die see vanaf die ruim patio met buitemeubels, ingeboude braai asook ‘n weber braai. Die seeuitsig i …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.