Bly Plekke Logo
  • 1 of 10
    1/10 - Sea View at 84 Anchors Aweigh
  • 2 of 10
    2/10 - Hibberdene Beach, South Coast
  • 3 of 10
    3/10 - View of Unit - 84 Anchors Aweigh, Self Catering Cottage in Hibberdene
  • 4 of 10
    4/10 - Living Area at 84 Anchors Aweigh
  • 5 of 10
    5/10 - Bathroom at 84 Anchors Aweigh,Self Catering Cottage in Hibberdene
  • 6 of 10
    6/10 - Bedroom at 84 Anchors Aweigh
  • 7 of 10
    7/10 - Kitchen at 84 Anchors Aweigh
  • 8 of 10
    8/10 - Sunrise from 84 Anchors Aweigh
  • 9 of 10
    9/10 - River View from 84 Anchors Aweigh
  • 10 of 10
    10/10 - River at Hibberdene
  • 1 of 10
  • 2 of 10
  • 3 of 10
  • 4 of 10
  • 5 of 10
  • 6 of 10
  • 7 of 10
  • 8 of 10
  • 9 of 10
  • 10 of 10
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Anchors Aweigh, Hibberdene, KwaZulu-Natal, South Coast, South Africa
Kontak:Stephen Ekermans
Fax  :+27-86-6823267
Cell (1) :+27-83-2715669 (WhatsApp only)
Cell (2) :+353 87-187-6400 (overseas)

Betalings Opsies
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Uitleg Slaapgeriewe
  • Unit (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - double sleeper couch
Bladsy Statistieke
73388 besigtings sedert 19 Oct, 2006.
Laas opgedateer op 23 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

'n Wonderlike plek om te ontspan !!!!!

Ontspan en rus in hierdie tradisionele styl bungalow, geleë in 'n rustige oord met ‘n uitsig oor die skilderagtige dorpie Hibberdene, op die Kwa Zulu Natalse Suidkus, ongeveer 90 km vanaf Durban.

Terwyl jy ontspan en die natuurlike omgewing en see-uitsig geniet, kan jou kinders met hulle fietse die ruim oord verken, wat geleë is onder bome,met baie voëllewe, vrede en rustigheid.

Hierdie akkommodasie het die basiese wat nodig is vir vakansie lewe. Dit het een slaapkamer en 'n slaapbank in die sitkamer, 'n kombuis met ‘n mikrogolf en yskas, 'n badkamer en 'n patio.

Die swemstrand is ongeveer 2km per pad en kan bereik word deur 'n kort stappie deur ‘n natuurlike omgewing, onder die pad en spoorlyn, op die sand van 'n pragtige strand wat met internasionale Blou Vlag status kan spog, beskerm deur haainette en lewensredders aan diens.

Die Suidkus het uitstaande gholfbane, krokodil parke, wonderlike duik plekke, die skilderagtige Oribi Gorge met 'n hoë SWAAI vir die dapperes, en die Banana Express stoomtrein.

Die akkommodasie kan ‘n maksimum van 4 mense akkommodeer en is beskikbaar vanaf 14:00 op die dag van aankoms tot 10:00 op die oggend van vertrek. Hierdie tye is onderhandelbaar, afhangende van besprekings ontvang. Buite seisoen tye deur reëling. 'n Perfekte wegkruipplek of wegkom bestemming!

Fasiliteite
  • Strand (minder as 500 m)
  • Grootwild (minder as 30 km)
  • Perdry (minder as 5km)
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Parkering op die terrein
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Visvang op die terrein
  • Buite swembad
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
73388 besigtings sedert 19 Oct, 2006.
Laas opgedateer op 23 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

84 Anchors Aweigh
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 10
    1/10 - Sea View at 84 Anchors Aweigh
  • 2 of 10
    2/10 - Hibberdene Beach, South Coast
  • 3 of 10
    3/10 - View of Unit - 84 Anchors Aweigh, Self Catering Cottage in Hibberdene
  • 4 of 10
    4/10 - Living Area at 84 Anchors Aweigh
  • 5 of 10
    5/10 - Bathroom at 84 Anchors Aweigh,Self Catering Cottage in Hibberdene
  • 6 of 10
    6/10 - Bedroom at 84 Anchors Aweigh
  • 7 of 10
    7/10 - Kitchen at 84 Anchors Aweigh
  • 8 of 10
    8/10 - Sunrise from 84 Anchors Aweigh
  • 9 of 10
    9/10 - River View from 84 Anchors Aweigh
  • 10 of 10
    10/10 - River at Hibberdene
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
84 Anchors Aweigh - Hibberdene Verblyf.
WTS App Browser