Bly Plekke Logo
  • 1 of 14
    1/14 - Patio View with Awning Open
  • 2 of 14
    2/14 - Patio Wiew of braai
  • 3 of 14
    3/14 - Sitting room from the Patio door
  • 4 of 14
    4/14 - Dinning area
  • 5 of 14
    5/14 - Dining towards Kitchen
  • 6 of 14
    6/14 - Kitchen View
  • 7 of 14
    7/14 - Kitchen from Door
  • 8 of 14
    8/14 - Main entrance View
  • 9 of 14
    9/14 - 2nd Bedroom View
  • 10 of 14
    10/14 - 3rd Bedroom View
  • 11 of 14
    11/14 - Main Bedroom View
  • 12 of 14
    12/14 - Main Bedroom Full view
  • 13 of 14
    13/14 - Ensuite Shower View
  • 14 of 14
    14/14 - Complex entrance to beach
  • 1 of 14
  • 2 of 14
  • 3 of 14
  • 4 of 14
  • 5 of 14
  • 6 of 14
  • 7 of 14
  • 8 of 14
  • 9 of 14
  • 10 of 14
  • 11 of 14
  • 12 of 14
  • 13 of 14
  • 14 of 14
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Dolphin Road, Windsor-on-Sea, Shelly Beach, South Coast, KwaZulu-Natal, South Africa
Kontak:Johan Minne
Tel  :+27100012552
Cell  :+27-83-3254579

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • 34 Shelly Strand (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - three quarter, three quarter
    • Slaapkamer 3 - single, single
Bladsy Statistieke
120611 besigtings sedert 11 Jul, 2005.
Laas opgedateer op 28 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Ons vakansie akkommodasie by Shelly Strand is 'n gemaklike selfsorg duplex eenheid, wat 'n maksimum van 6 mense kan akkommodeer.

Die eenheid bestaan uit:

Boonste vloer:

3 groot slaapkamers, 2 badkamers (1 en-suite) en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koning-grootte bed, terwyl die ander twee kamers elk 2 enkel beddens het. Al die slaapkamers het ruim ingeboude kaste, bedkassies, leeslampe, waaiers en vanity toonbanke met spieëls. Linne en beddegoed word voorsien, maar geen bad- of strand handdoeke nie.

Onderste vloer:

Oop- plan sitkamer, eetkamer en kombuis, en gaste toilet. ‘n Patio lei uit die sitkamer, deur die Franse deure, na 'n ingeboude braai en patio meubels.

Die kombuis is goed toegerus met elektriese toestelle, wat ‘n onder werk oppervlak oond, 4-plaat stoof, uitsuig waaier, mikrogolfoond, yskas / vrieskas, ketel, broodrooster en elektriese braaipan insluit. Die kombuis is ook mildelik toegerus met kook gereedskap, breekware en eetgerei. Die kombuis venster kyk uit op 'n klein binnehof,toegerus met 'n buite stort en 'n wasgoed- wasbak, beide met warm en koue water, en veilige onderdak parkering.

‘n Kleur TV is beskikbaar met “Open View decoder”

Die vakansie woonstel is geleë in 'n strand kompleks met die naam “Shelly Strand”, ongeveer 100 km suid van Durban Internasionale Lughawe en ongeveer 10 km vanaf Shelly Beach. Shelly Beach het so baie om te bied en staan bekend as een van die gewildste vakansie bestemmings op die Hibiskus Kus. Alhoewel ons nie ‘n see uitsig het nie, is die tuin gevul met subtropiese struike en bome, wat 'n rustige atmosfeer skep, en is 'n blote 30m stappie, via 'n elektroniese veiligheidshek,na die strand. Slegs 2km weg is St Michael's swemstrand, 'n wonderlike plek om te swem, ‘n kano te roei, die son te geniet of net te ontspan onder die wakende oog van lewensredders. Shelly Ski Boat en Scuba Diving Base bied diepsee visvang,skuba- duik, plesier vaarte ens. Shelly Strand is baie naby aan die gewilde Shelly Beach winkel sentrum (900m), wat 'n verskeidenheid van ketting winkels, fliek- kompleks en restaurante huisves. South Coast Mall is ongeveer 2km weg.

Die Hibiskus Kus is 'n gholfspeler se paradys. Sewe professionele gholfbane is binne bereik- van die kampioenskap gholfbaan by Wild Coast Sun( in die suide) tot die skilderagtige Umdoni Gholfbaan( in die noorde). Slegs ‘n kort afstand weg is daar baie ander sport geriewe, die Wildekus Casino ( 'n 30-minute se ry),’n vlinder heiligdom- the Butterfly Sanctuary en slang- en krokodil- parke. Abseil en nog baie meer kan gevind word by Oribi Gorge.

Ons nooi u uit om kwaliteit akkommodasie teen bekostigbare pryse by ons te kom geniet.

Fasiliteite
  • Nie gediens
  • Geen rook in die huis nie
  • Films / teater (minder as 5km)
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Kluis
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Visvang op die terrein
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Braai fasiliteite
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Strand (absoluut op die strand)
  • Parkering op die terrein
  • Restaurante naby
  • Haaibesigtiging (minder as 10 km)
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
120611 besigtings sedert 11 Jul, 2005.
Laas opgedateer op 28 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

34 Shelly Strand
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 14
    1/14 - Patio View with Awning Open
  • 2 of 14
    2/14 - Patio Wiew of braai
  • 3 of 14
    3/14 - Sitting room from the Patio door
  • 4 of 14
    4/14 - Dinning area
  • 5 of 14
    5/14 - Dining towards Kitchen
  • 6 of 14
    6/14 - Kitchen View
  • 7 of 14
    7/14 - Kitchen from Door
  • 8 of 14
    8/14 - Main entrance View
  • 9 of 14
    9/14 - 2nd Bedroom View
  • 10 of 14
    10/14 - 3rd Bedroom View
  • 11 of 14
    11/14 - Main Bedroom View
  • 12 of 14
    12/14 - Main Bedroom Full view
  • 13 of 14
    13/14 - Ensuite Shower View
  • 14 of 14
    14/14 - Complex entrance to beach
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
34 Shelly Strand - Shelly Beach Verblyf.
WTS App Browser