| Normal Season | Holiday peak | |
| Whimseagull | ||
| Per Unit | R2400.00 per night | R2600.00 per night |
| Normal Season 15 January 2023 to 19 March 2023 2 April 2023 to 30 November 2023 | Holiday peak 20 March 2023 to 3 April 2023 1 December 2024 to 15 January 2025 | |
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
| Terme van betaling |
| 50% Deposito om bespreking te bevestig. |
| Kansellasiebeleid |
| Die volle 50% vir die deposito sal terugbetaal word indien u langer as 1 maand voor aankoms kanselleer. Daarna, geen terugbetaling nie. |
| Aankoms En Vertrek Tye |
| Aankoms: 14h00 Vertrek: 10h00, maar alternatiewe reëlings mag op versoek gemaak word. |
| Reëls/Voorwaardes |
| Jammer. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Terwille van al ons gaste, mag daar nie in die huis gerook word nie. |