Bly Plekke Logo
  • 1 of 13
    1/13 - Holiday house, 300m from the sea, loadshedding ready
  • 2 of 13
    2/13 - View from the stoep - Whimseagull self catering Jacobsbaai
  • 3 of 13
    3/13 - Large, equipped kitchen - full gas oven
  • 4 of 13
    4/13 - Kitchen has a scullery with dishwasher, washing machine and drier
  • 5 of 13
    5/13 - Open plan lounge, dining room and kitchen for family interaction
  • 6 of 13
    6/13 - Lounge - Whimseagull self catering Jacobsbaai
  • 7 of 13
    7/13 - Loft area upstairs, DSTV on smart TV
  • 8 of 13
    8/13 - Loft area - Whimseagull self catering Jacobs Bay
  • 9 of 13
    9/13 - Main bedroom - ensuite, loading shedding light bulbs
  • 10 of 13
    10/13 - Onsuite bathroom - Whimseagull self catering Jacobsbaai
  • 11 of 13
    11/13 - Second bedroom
  • 12 of 13
    12/13 - Third bedroom - Whimseagull self catering Jacobs Bay
  • 13 of 13
    13/13 - Second bathroom
  • 1 of 13
  • 2 of 13
  • 3 of 13
  • 4 of 13
  • 5 of 13
  • 6 of 13
  • 7 of 13
  • 8 of 13
  • 9 of 13
  • 10 of 13
  • 11 of 13
  • 12 of 13
  • 13 of 13
*Vanaf R2400
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:32 Jan Baard Crescent, Jacobsbaai, Western Cape, South Africa
Kontak:Karen Robertson
Tel  :+267-31-80129
Fax  :+267-31-80129
Cell  :+267-71593345

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • PayPal PayPal
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • Whimseagull (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - queen
    • Slaapkamer 3 - twin
Bladsy Statistieke
46197 besigtings sedert 02 Dec, 2010.
Laas opgedateer op 04 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Kom en verfris u gees in 'n vol toegeruste vakansie-tuiste in die idilliese Jacobsbaai.

In 'n wêreld waar goeie beplanning hoog geag word, is hierdie een van daardie geleenthede waar 'n skielike ingewing geen rede tot spyt sal hê nie. Om in hierdie vol toegeruste huis te bly, is die verfrissing van u gees gewaarborg.

Jacobsbaai, geleë halfpad tussen Vredenburg en Saldanahabaai is 'n geïsoleerde, tradisionele Kaapse Weskus-dorpie. Dit spog met 'n 2 kilometer asemrowende kuslyn, 7 aparte strande met witgekalkte huisies langs die asuur-bloue see. Die dorp is goed bekend vir sy volop seedisse en die massiewe vertoning van wilde blomme, wat die landskap elke jaar in die laat winter tot die lente in 'n feëland verander.

Whimseagull, afgelei van Whimsical (spelerig, sonderling met fantasie), is 'n pragtige vakansiehuis slegs 300m vanaf die strand. Whimseagull is 'n deftig versierde, selfsorg eenheid met ekstra geriewe wat 'n televisie met volle DSTV-boeket, 'n DVD-speler, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër insluit. Ook vars, wit linne, handdoeke en 'n alarmsisteem. Die huis is baie ruim en toegerus vir 6 persone. U hoef slegs u eie strandhanddoeke en strandstoele te bring.

Die huis bied die volgende:

Grondvloer

  • Die hoofslaapkamer het 'n konings-grootte bed, ruim hangkaste en 'n eie badkamer met 'n bad en stort. Dubbeldeure maak na die stoep toe oop vir 'n eie ingang.
  • Die ruim oopplan/eetkamergebied is ideaal vir kwaliteit gesinstyd. Die Weskus-tipe kaggel verseker lang, gesellige aande wat u kan geniet met 'n goeie boek en 'n glas wyn, of 'n binnebraai met vriende en gesin rondom die eettafel. Die eetgebied is ideaal geleë tussen die kombuis, kaggel en woongebied om 'n gesellige samesyn te verseker. Hout vir die kaggel en vir die boonste braaigebied word voorsien.
  • Die kombuis met sy opwasplek is ten volle toegerus met 'n oond, 'n stoof, mikrogolfoond, ys/vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Koffie, tee en suiker word voorsien om u tuis te laat voel.
  • Daar is 'n gastetoilet en 'n dubbel toesluit-motorhuis.
  • U kan vanaf die groot stoep met meubels die Weskus-sonsondergange waardeer.

Boonste vloer

  • Die tweede slaapkamer het 'n koningins-grootte bed met 'n ruim hangkas.
  • Die derde slaapkamer  is toegerus met 2 enkelbeddens en ingeboude hangkaste.
  • 'n Tweede badkamer met 'n stort vir die twee boonste kamers.
  • Die groot soldergebied voorsien 'n tweede woongebied met twee groot banke, 'n televisie, DSTV-dekodeerder en DVD-speler. Dubbeldeure lei na die balkon met braaigeriewe en 'n uitsig oor Jacobsbaai na die see. 'n Aparte buite-trap lei na die balkon en solder.

Die gewilde 'Weskusplek', 'n restaurant wat besit word deur die bekende Afrikaanse sanger, Steve Hofmeyr, is omtrent 800m vanaf die huis. Hier word smaaklike en bekostigbare, tradisionele disse met die gasvryheid wat so kenmerkend van die Weskus is, bedien.
Jacobsbaai is nog altyd bekend vir die volop kreef en dit is 'n gewilde visvangplek. Die baai is ideaal vir kajak-roei. Die beskermde baai is 'n ideale roei- en verkenningsplek vir die jongmense. Ook vir  diegene wat jonk van gees is, terwyl die Atlantiese oseaan se strande, ongekroonde sonbad-geriewe bied. Die brawe, warm, of aangeklamdes kan in die verfrissende see gaan swem. Die dorpe Riebeek-Kasteel en Darling, die tuisdorp van die bekende Evita Bezuidenhout, is naby en Veldrift aan die Bergrivier is ideaal vir voëlkykers. Geniet 'n bietjie wynproe by die uitstekende Wynlande van die gebied. Besoek die Weskus-Fossielpark naby Hopefield. Die Weskus-Nasionalepark, wat veral pragtig in die lente is (laat Augustus tot einde September) met 'n kaleidoskoop van kleurvolle lenteblomme.

Kom-aan!! Reageer op daardie skielike ingewing en kom ervaar die Weskus met hierdie pragtige huis as u basis. Ons waarborg dat u dan reeds die volgende besoek sal beplan voordat u vertrek.

Neem asseblief kennis: Terwille van al ons gaste, moet asseblief nie binne die huis rook nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Fasiliteite
  • WiFi
  • Wasmasjien op die terrein
  • Wasmasjien in eenheid
  • Tuimeldroër
  • Tuimeldroër in eenheid
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Solar Power (Off-grid)
  • Op aanvraag bedien
  • Restaurante naby
  • Parkering op die terrein
  • Netflix
  • Malaria vry
  • Toesluit motorhuis
  • Wasgeriewe
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Kombuis kommunale
  • Verwarmers in eenheid
  • Kaggel
  • DSTV in kommunale gebied
  • Dishwasher in unit
  • Braai fasiliteite
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Strand (minder as 500 m)
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
46197 besigtings sedert 02 Dec, 2010.
Laas opgedateer op 04 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Whimseagull
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 13
    1/13 - Holiday house, 300m from the sea, loadshedding ready
  • 2 of 13
    2/13 - View from the stoep - Whimseagull self catering Jacobsbaai
  • 3 of 13
    3/13 - Large, equipped kitchen - full gas oven
  • 4 of 13
    4/13 - Kitchen has a scullery with dishwasher, washing machine and drier
  • 5 of 13
    5/13 - Open plan lounge, dining room and kitchen for family interaction
  • 6 of 13
    6/13 - Lounge - Whimseagull self catering Jacobsbaai
  • 7 of 13
    7/13 - Loft area upstairs, DSTV on smart TV
  • 8 of 13
    8/13 - Loft area - Whimseagull self catering Jacobs Bay
  • 9 of 13
    9/13 - Main bedroom - ensuite, loading shedding light bulbs
  • 10 of 13
    10/13 - Onsuite bathroom - Whimseagull self catering Jacobsbaai
  • 11 of 13
    11/13 - Second bedroom
  • 12 of 13
    12/13 - Third bedroom - Whimseagull self catering Jacobs Bay
  • 13 of 13
    13/13 - Second bathroom
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Whimseagull - Jacobs Bay Verblyf.
WTS App Browser