Bly Plekke Logo
  • 1 of 29
    1/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 2 of 29
    2/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 3 of 29
    3/29 - Parking on premises
  • 4 of 29
    4/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 5 of 29
    5/29 - Bathroom
  • 6 of 29
    6/29 - Sitting area
  • 7 of 29
    7/29 - Family room
  • 8 of 29
    8/29 - Kitchenette
  • 9 of 29
    9/29 - Bathroom
  • 10 of 29
    10/29 - Sitting area
  • 11 of 29
    11/29 - Kitchenette
  • 12 of 29
    12/29 - Double room
  • 13 of 29
    13/29 - Bathroom
  • 14 of 29
    14/29 - Bathroom
  • 15 of 29
    15/29
  • 16 of 29
    16/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 17 of 29
    17/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 18 of 29
    18/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 19 of 29
    19/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 20 of 29
    20/29
  • 21 of 29
    21/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 22 of 29
    22/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 23 of 29
    23/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 24 of 29
    24/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 25 of 29
    25/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 26 of 29
    26/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 27 of 29
    27/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 28 of 29
    28/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 29 of 29
    29/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 1 of 29
  • 2 of 29
  • 3 of 29
  • 4 of 29
  • 5 of 29
  • 6 of 29
  • 7 of 29
  • 8 of 29
  • 9 of 29
  • 10 of 29
  • 11 of 29
  • 12 of 29
  • 13 of 29
  • 14 of 29
  • 15 of 29
  • 16 of 29
  • 17 of 29
  • 18 of 29
  • 19 of 29
  • 20 of 29
  • 21 of 29
  • 22 of 29
  • 23 of 29
  • 24 of 29
  • 25 of 29
  • 26 of 29
  • 27 of 29
  • 28 of 29
  • 29 of 29
*Vanaf R1080
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewingsOndersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Gas resensies Beskikbaarheidskalender EnglishYouTube Video available
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:265 Uys Krige Drive, Tygerberg Hills, Loevenstein, Cape Town, Western Cape, South Africa
Kontak:Martin
Tel  :+27-21-9132050
Cell  :+27-82-3747630

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Bladsy Statistieke
47031 besigtings sedert 17 Nov, 2006.
Laas opgedateer op 30 Nov, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Tiger Hills gasteverblyf is geleë teen die hange van Tygerberg in Bellville, Kaapstad-Noord. Ons sentrake posisie, met maklike toegang na die hoofroetes, is ideaal vir beide sake en ontspanning. Na 'n lang dag van sake, uitsig-ritte en inkopies kan u rustig ontspan by die grasdak-lapa en swembadgebied.

VERBLYF:

Die individuele versierde kamers is toegerus met 'n lugversorger, Tv (DSTV Hotel boeket met 40 kanale), tafelblad, strykplank en strykyster, haardroër, paneel-verwarmer, komberse, basiese gaste benodigdhede, koffie/teemaak geriewe.

Elke kamer het sy eie ingang en vir veilige parkering is voorsorg op die terrein gemaak. (palisade heining, afstand-beheerde hek en deurnag beligting) Kwaliteitlinne word vir ons gerieflike beddens voorsien en ook badhanddoeke in elke kamer se eie badkamer. Om 'n kommervrye verblyf te verseker, voorsien ons 'n daaglikse skoonmaakdiens, behalwe Sondae en publieke vakansiedae.

Gaste het 'n keuse tussen selfsorg en bed en ontbyt. (ontbyt is beskikbaar vir korporatiewe reisigers en vir besprekings tot 'n maksimum van 2 gaste per kamer. Ontbyt word in die gerief van u eie kamer bedien).

LIGGING EN AANTREKLIKHEDE:

Ons ligging is goed geleë vir beide sake en ontspanning en is binne maklike bereik (wissel tussen 5 en 20 - min reistyd) van die volgende: Kaapstad Internasionale Lughawe (20 - min); hospitale; Louis Leipoldt, Tygerberg, Karel Bremer, Panorama; Gholfbane; wynroete; sportgeriewe (Bellville Velodrome); inkopiesentrums (Tygervallei, Willowbridge Canel walk); opvoedkundige inrigtings: Universiteit van die Wes-Kaap, Stellenbosch Universiteit, sakeskool, Stellenbosch Mediese skool se Tygerberg kampus; Toeriste aantreklikhede.

As 'n eienaar-bestuurde onderneming het ons, onself verbind om u verwagtinge te oortref. Ons sien daarna uit om u by Tygerhills gasteverblyf te verwelkom.

Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • Lilizela Tourism Awards: Provincial Finalist 2019
  • National Accommodation Association
  • 3 Star Grading by the TGCSA (Tourism Grading Council of South Africa)
  • TripAdvisor - Certificate of Excellence 2016-2018
  • Accommodation Cape Town North
  • Lilizela Tourism Awards: Provincial Winner 2018
Fasiliteite
  • WiFi
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Solar Power (Back-up)
  • Gediens
  • Parkeerplek op die perseel
  • Parkering op die terrein
  • Geen rook in die huis nie
  • Films / teater (minder as 5km)
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Kluis
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Internet fasiliteite
  • Internet (Fibre)
  • Gratis parkering
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Lughawe (minder as 15km)
Maak Google Map oop
  • Aanwysings
    VANAF KAAPSTAD INTERNASIONALE LUGHAWE

    Volg die uitgang-tekens tot by die eerste kruising.

    By die verkeerslig, ry reguit en volg dan die Bellville/Borcherds Quarry padtekens.

    Bly in die linkerbaan en neem die Borcherdes Quarry afdraai na links, direk na die brug.

    By die kruising op die brug, draai links en volg die Bellville (M22) tekens.

    Ry reguit en draai dan regs in Modderdam-weg (M10 na Belleville).

    Draai links by die 2de stel verkeersligte in De la Rey-weg (volg die teken Parow/Tygerberg M29).

    Ry reguit vir omtrent 5.5km (kruis Fransie van Zijl en Voortrekkerweg).

    Draai regs in Frans Conradie-weg (M25 Belleville/N1).

    By die volgende kruising, draai links in Mike Pienaar Boulevard (M16 Jip de Jager-rylaan).

    By die 3de verkeerslig, draai links in Uys Krige-rylaan (Voorheen Hendrik Verwoerd-rylaan) (Plattekloof-weg M14).

    Tygerhill Gasteverblyf is op hierdie pad, omtrent 500m verder aan u regterkant (Nommer 265), langs die Tijgerkliniek; groen palisade heining aan die voorkant van die gastehuis.

    Kontak ons asseblief as u verdere inligting verlang.
Aanwysings
VANAF KAAPSTAD INTERNASIONALE LUGHAWE

Volg die uitgang-tekens tot by die eerste kruising.

By die verkeerslig, ry reguit en volg dan die Bellville/Borcherds Quarry padtekens.

Bly in die linkerbaan en neem die Borcherdes Quarry afdraai na links, direk na die brug.

By die kruising op die brug, draai links en volg die Bellville (M22) tekens.

Ry reguit en draai dan regs in Modderdam-weg (M10 na Belleville).

Draai links by die 2de stel verkeersligte in De la Rey-weg (volg die teken Parow/Tygerberg M29).

Ry reguit vir omtrent 5.5km (kruis Fransie van Zijl en Voortrekkerweg).

Draai regs in Frans Conradie-weg (M25 Belleville/N1).

By die volgende kruising, draai links in Mike Pienaar Boulevard (M16 Jip de Jager-rylaan).

By die 3de verkeerslig, draai links in Uys Krige-rylaan (Voorheen Hendrik Verwoerd-rylaan) (Plattekloof-weg M14).

Tygerhill Gasteverblyf is op hierdie pad, omtrent 500m verder aan u regterkant (Nommer 265), langs die Tijgerkliniek; groen palisade heining aan die voorkant van die gastehuis.

Kontak ons asseblief as u verdere inligting verlang.
Bladsy Statistieke
47031 besigtings sedert 17 Nov, 2006.
Laas opgedateer op 30 Nov, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Tyger Hills Guest House
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 29
    1/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 2 of 29
    2/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 3 of 29
    3/29 - Parking on premises
  • 4 of 29
    4/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 5 of 29
    5/29 - Bathroom
  • 6 of 29
    6/29 - Sitting area
  • 7 of 29
    7/29 - Family room
  • 8 of 29
    8/29 - Kitchenette
  • 9 of 29
    9/29 - Bathroom
  • 10 of 29
    10/29 - Sitting area
  • 11 of 29
    11/29 - Kitchenette
  • 12 of 29
    12/29 - Double room
  • 13 of 29
    13/29 - Bathroom
  • 14 of 29
    14/29 - Bathroom
  • 15 of 29
    15/29
  • 16 of 29
    16/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 17 of 29
    17/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 18 of 29
    18/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 19 of 29
    19/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 20 of 29
    20/29
  • 21 of 29
    21/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 22 of 29
    22/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 23 of 29
    23/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 24 of 29
    24/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 25 of 29
    25/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 26 of 29
    26/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 27 of 29
    27/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 28 of 29
    28/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
  • 29 of 29
    29/29 - Tyger Hills Guest House - self catering + B&B in Cape Town
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Tyger Hills Guest House - Bellville Verblyf.
WTS App Browser