Westville B & O is geopen in Februarie 2003 en word besit en bestuur deur Emma & Nic Jacobs. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Drie vrystaande eenhede geleë in 'n pragtige landelike omgewing met verligte tennisbaan en swembad, bied 'n unieke kombinasie van gemak en ontspanning aan gaste. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.