Hierdie ruim grondvloer eenheid het ‘n stoep wat van die sitkamer uitloop op grasperke in ‘n subtropiese tuin, ideaal vir braai. Kamari is deel, van die puik Santorini strandfront sekuriteids Kompleks. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kamari nommer 9 is 'n nuut oorgedoende, luukse, kontemporêre woonstel geleë in die Santorini Estate op Kwazulu Natal se Dolfyn Kus. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die is een van die beste eenhede wat beskikbaar is vir verhuring in die hele Santorini-kompleks - geleë in die voorste ry, op die krans van die strand, van die baie gewilde Akrotiri. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die eksklusiewe kompleks van Marichel het net 12 eenhede en hierdie is een van die ruim woonstelle, met ‘n asemrowende uitsig oor die strand en see. Marichel is geleë reg bo die populêre Thompsons Bay strand met ‘n groot gety swembad. Die gety swembad is …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie stil selfsorg vakansie-woonstel en pragtige wit strande aan die Umdloti kus is slegs 25 km noord van Durban geleë. Dit is die ideale vakansie bestemming vir die hele gesin. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die NOMAX BEACH HOUSE is 'n gemaklike, ruim familie wegbreek huis geleë in die gesogte area van Ballito - Thompsons Bay Beach, net 2,2 km vanaf Salt Rock Hotel & Salt Rock karavaanpark. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
'n Baie goed toegeruste "Huis weg van die Huis" in die klein boetiek dorpie Umdloti, reg op die strand met fantastiese see uitsigte. Dis slegs 10 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, 10km Noord van Umhlanga. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.