Bly Plekke Logo
Vredefort Verblyf, Northern & Eastern Free State
PixelPirates

Vredefort Verblyf

Wys 1 tot 2 van 2 eenhede
Wys 1 tot {{total}} van {{total}} eenhede
Geen resultate

Vredefort Crater  © Abri le Roux, License

Vredefort

Vredefort is 'n klein boerdery dorp in die Vrystaat wat in 1876 gestig is. Dit plaas hoofsaaklik beeste, sonneblomme en mielies en is bekend vir die Vredefort-koepel wat die grootste meteoriet-impakplek ter wêreld het met 'n deursnee van 300km.

Aantreklikhede:

Vredefort is 'n interessante vakansie bestemming vir die hele gesin. Daar is baie watersport beskikbaar, soos abseil, kano, ski en jetski. Daar is ook begeleide toere beskikbaar waar jy grotte sal ondersoek en Bosman-skilderye sal sien. Die toer sluit ook 'n Goudmyn in, 'n ervaring wat nie gemis moet word nie.

Klimaat:

Vredefort is in die Vrystaat en geniet warm tot baie warm somers maande met die meeste reënval in die somer en koel tot koue winters maande.

Naby Interessante Punte
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Vredefort Verblyf, Noordelike & Oostelike Vrystaat
WTS App Browser