
Ronderus Guest Farm is geleë in die Noord-Oostelike Vrystaat in die Memel-distrik, naby genoeg aan Gauteng, vir die ideale naweek se wegbreek. Dit is ook op die pad na Durban. Ons het somer-reënval met koel somers en koue winters. Sneeu... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Harry's Place Guesthouse bied selfsorgverblyf (slaapplek vir tot 10) op 'n gasteplaas in waarskynlik die beste deel van Memel in die Oos-Vrystaat. Word wakker met die rustige geluide van die plaas in 'n pragtige outydse, Engelse sandsteen... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Dumbe is geleë op die platorand van geskiedenis, 'n kliphuisie, geskik vir 2 persone, met ‘n verrassende insig van tye wat verby is. Dumbe bied gerieflike akkommodasie met 'n dubbel kamer (akkommodeer 2 persone). Die ideale, romantiese wegbreek vir 'n paa …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Dumbe, waar die Voortrekkers Natal binne getrek het, oppad na die Drakensberge - 'n platorand van die geskiedenis. Hierdie klip, kothuise wat akkommodasie bied vir twee persone, het ‘n asemrowende uitsig van tye wat lank verby is. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë in die Noordelike Drakensberge, halfpad teen Oliviershoekpas af, tussen Little Switzerland en Alpine Heath, hoog in die berge op 'n 4x4-baan, is die plaas Ingwe genestel. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.