Eikelaan Farm Cottage. Hierdie aktiewe plaas met koring, wingerde, skape en beeste bied 3 luukse selfsorg-huise. Hulle het almal 'n vergesig van groen velde wat ineen-vloei met die blou berge - 'n teenstellende aanspraak... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Denneboom Vineyards and Wildlife bied selfsorg kothuise in die middel van ons privaat wildreservaat. Denneboom Vineyards and Wildlife is 'n aktiewe plaas in die Voor-Paardeberg wynstreek naby Paarl, waar druiwe, olywe, sitrus en koring verbou word. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Mooi Bly word deur 'n klein gesit besit en bestuur. Dit is 'n wynlandgoed wat toegewikkel is in die natuurskoon van die Du Toit-berghange. Dit kyk uit oor die Paarlvallei en bied 5 unieke selfsorg-grasdakkothuise. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Of u op soek is na avontuur, of eenvoudig slegs 'n naweek wil wegkom uit die stad, maak White Bridge Farm u bestemming. Geleë tussen die R46 en die R43, is ons goed geleë om Tulbagh, Wolseley of Ceres te besoek. Ons waarborg dat u... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.