Die eenheid is deel van die San Lameer landgoed, een van die mees gesogte bestemmings op KwaZulu-Natal se Suidkus. Dit bied luukse huise, 'n 18-putjie gholfbaan en die San Lameer Resort Hotel & bekroonde Camelot Spa. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
San Lameer Villa 2414 is 'n lieflike selfsorg-villa in die gewilde, veilige San Lameer Estate. Die eenheid het slaapplek vir 6 mense in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Daar is geen groot paaie voor of agter die eenheid nie so dit is lekker privaat. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sanlameer Villas is geleë op die pragtige en bekende Parklands 18 putjie gholfbaan-landgoed, met 'n Klubhuis en Dek met ‘n uitsig, op die Laer Suidkusweg in KwaZulu-Natal. Dit bied alles wat u nodig het vir 'n onvergeetlike vakansie wat altyd onthou sal w …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Safari 21 is 'n 3 slaapkamer, 2 badkamer woonstel wat 6 mense kan akkommodeer. Die woonstel is op die boonste verdieping van 'n klein, veilige 3 verdieping gebou in ‘n parkagtige tuin. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Eenheid 3 is een van 5 in 'n veilige woonstelblok, 3 slaapkamers, met eie motorhuis, 'n dek met Jacuzzi, 180 grade see aansig en 'n braai, 'n gas braai op die stoep of Weber Braai. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Word wakker met die son wat opkom oor die warm Indiese Oseaan, of kyk na die dolfyne en walvisse vanaf jou balkon, sitkamer of hoofslaapkamer want hierdie akkommodasie het ‘n volle voor- uitsig oor die see. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.