Hierdie luukse 3 slaapkamer woonstel, op die 3de verdieping, is geleë in 'n kompleks wat op die rand van die strand en see geleë is, met ‘n panoramiese, ononderbroke uitsig op die brekende branders vanaf die groot balkon, met direkte toegang vanaf die een …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie selfsorg woonstel op die Dolfynkus het ‘n ongelooflike ononderbroke see uitsig. Dit is geleë aan die strand tussen Shakas Rock en Salt Rock Beach, naby Thompson en Willard’s Beach. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kom ontspan reg op die strand by hierdie knus wegbreekplek slegs 15 meter van die strand en naby aan 'n getypoel. Ons is ongeveer 10 minute vanaf King Shaka Internasionale Lughawe via die N2. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ballito is ongeveer 15 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale lughawe, 30 minute noord van Durban en 20 minute vanaf die baie gewilde Gateway winkelsentrum in Umhlanga. Dis 'n vriendelike, woelige vakansie dorp met modern winkelsentrums, klomp buite …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
'n Luukse woonstel reg op die hoofstrand van Ballito. Die Dolfyn Kus is ontwerp om al jou verwagtinge te oortref. Asemrowende uitsigte met die son en die see reg op jou voorstoep. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.